Beloogbosbontrokkie

Die beloogbosbontrokkie (Platysteira peltata) is 'n sangvoël wat aan die familie Platysteiridae behoort.

Die voël is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in kus- laagland en rivierwoude met 'n voorkeur vir plekke met rankplante onder blaredak en digte ruigtes. In Engels staan dit as die Black-throated Wattle-eye bekend. Dit staan ook bekend as die leloogbosbontrokkie.

Beloogbosbontrokkie
Beloogbosbontrokkie
Vroutjie
Beloogbosbontrokkie
Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. peltata
Binomiale naam
Platysteira peltata
Sundevall, 1850

Voorkoms

Die voël is 13 cm groot en weeg ook 13 gram. Die klein voëltjie het kenmerkende rooi ooglelle. Die mannetjie het 'n smal borsband terwyl die wyfie se keel en bobors swart is. Die onvolwasse voël se rugkant is grys en die keel bruin gevlek. Die jong voël se rugkant is ligbruin met rooibruin spikkels, die borskant is naaswit met 'n verspreide borsband terwyl die ooglelle klein en oranje is.

Verspreiding en woongebiede

Die spesie het 3 subspesies:

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Beloogbosbontrokkie VoorkomsBeloogbosbontrokkie Verspreiding en woongebiedeBeloogbosbontrokkie Sien ookBeloogbosbontrokkie BronBeloogbosbontrokkie VerwysingsBeloogbosbontrokkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Weer (meteorologie)Kolorektale kankerMenslike skeletErfenisCovid-19-pandemieGemeenskapLionel MessiKankerIdioomKunselementeFiksieVioolMusieksimboleStresGordelroosNicole StraussRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieJode in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSeksismeTussenwerpselKondensasieLimpopo (rivier)AfkortingHondDrakensbergeEufemismeVoorsetselWaterbesparing in Suid-AfrikaWoudSeksposisieBynierNetbalDirekte en Indirekte redeLys van Afrikaanse televisiereekseFibonacciHeelgetalLieweheersbesieBestuiwingVerenigde State van AmerikaJohannesburgVoëlAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeStaalGeslagDubbelpuntSportLettergreepTobie CronjéGevolge van aardverwarming op oseaneOostenrykKlimaatGestremdheidOntwerpKlavierOu Apostoliese KerkWaterstofKameelSteve BikoBiologieGroot vyfLys van Suid-Afrikaanse musikanteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaIndustriële RevolusieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Menslike seksuele gedragSeeJapanneesKlimaatveranderingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandPriemgetalBateHeupvervanging🡆 More