Platynse Oorloë

Die Platynse Oorloë is 'n term wat gebruik word deur die Brasiliaanse geskiedskrywing om te verwys na 'n reeks van diplomatieke en militêre konflikte tydens die 19de eeu tussen die Keiserryk van Brasilië en die naburige lande aan die oewers van die Río de la Plata.

Platynse Oorloë
Kaart van die rivierbekken van die Río de la Plata

Hierdie konflikte het in 1816 begin omdat die Prins-Regent Johannes VI van Portugal beoog het om die huidige Uruguay te annekseer.

Die belangrikste oorloë in hierdie tydperk sluit in:

  • Uruguayaanse burgeroorlog – 1839–1851
  • Platynse oorlog – 1851–1852
  • Uruguayaanse oorlog – 1864–1865
  • Paraguayaanse oorlog – 1864–1870

Tags:

BrasiliëRío de la Plata

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrouLieweheersbesieAndré JacobsHeupSpysverteringstelselKuberkrakerWetenskaplike klassifikasieAntisemitismeLeeuSharpeville-slagtingMetaalPseudowetenskapMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaRudi ClaaseBruin menseLionel MessiCheslin KolbeDansOorlogAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPaarl GimnasiumPornhubSikloonLeierEpilepsiePaddaMusiekteaterPsigopatieWhatsAppPornografiese subgenresGoogleLys van elemente volgens simboolHemelvaartsdagTrappe van vergelykingNamakwalandNylrivierRassismePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKoos du PlessisSeksueel oordraagbare infeksieElizabeth II van die Verenigde KoninkrykTsoenamiPlastiekVlagterminologieSteenkool in Suid-AfrikaKokketielKhoikhoiWerkloosheidDolfynLuiperdDramaSlag van BloedrivierBosluisbytkoorsSuid-AfrikaTradisionele literatuurBevolkingBrandmondsindroomBipolêre gemoedsteuringSonja HerholdtEnkelvoudige sinMenseregtedagLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAlkoholismeKoolstofInfeksieKwaggaRivierJoseph LynchAtlantiese OseaanVarkHarry PotterNederduitse Gereformeerde KerkVlekvrye staalKlereAardbewing🡆 More