Platorandboekenhout: Plantspesie

Die Platorandboekenhout (Faurea galpinii) is 'n boom wat deel vorm van Faurea (die boekenhoutbome) genus.

Dit kom voor in die misgordel van die hoë eskarpment van die Drakensberg in Limpopo en Mpumalanga asook Lesotho en Eswatini. In Engels staan dit bekend as die Forest Beechwood. Die boom kan tot 10 m lank word. Die boom se FSA-nommer is 73.

Platorandboekenhout
Platorandboekenhout: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. galpinii
Binomiale naam
Faurea galpinii
E.Phillips, (1912)

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Platorandboekenhout GaleryPlatorandboekenhout Sien ookPlatorandboekenhout VerwysingsPlatorandboekenhout BronnePlatorandboekenhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van RiebeeckMenstruasieGalileo GalileiNarsismePlastiekGroot-VisrivierHeks van HexrivierAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVerkragtingLiewe HeksieBeeldspraakVratLettergreepWapen van Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieNatriumsulfietVierde Industriële RevolusieHipoteseRoofdierDubbelpuntHeupvervangingJohannesburgNadia ValvekensTydMusieksimbole2001DonkieKersfeesKweekhuiseffekLyfstraf in skoleEkonomieGoogleNierFiela se kindDistrik SesWetenskaplike klassifikasieVersoeningsdagRina HugoTsongaAborsieArendBlaarHeuningbySonnetHolocaustApartheidKameelperdSarel Jacob PretoriusKlimaatAlliterasieVoornaamwoordTemperatuurVerenigde State van AmerikaIndiëLys van musiekinstrumenteBek-en-klouseerSelfoonOnderwysHeidelberg, GautengUitwerking van klimaatsveranderingMaanAngina pectorisHoopVerlede tydWiki Commons20ste eeuPlae van EgipteWeer (meteorologie)VloeistofAl-FatihaBelastingHemelvaartsdagFotoSlangMigrasie van voëlsSuid-Afrikaanse randBestaansboerdery🡆 More