Platkroon

Die platkroon (Albizia adianthifolia) is 'n boom wat voorkom op die rande van woude, in klowe en in oop boswêreld langs die kusstreke van KwaZulu-Natal asook Limpopo en Mpumalanga.

Die boom is ook inheems in Angola, Benin, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eswatini, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Platkroon
Platkroon
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. adianthifolia
Binomiale naam
Albizia adianthifolia
(Schumach.) W.F.Wight, (1909)
Sinonieme
  • Mimosa adianthifolia Schumach.

Die boom het dikwels 'n plat kroon en kan baie groot word en die bas van die boom is giftig. Die blare is dubbelveervormig saamgestel, tot 2 cm lank met kenmerkende reghoekige blaartjies in die veerblare. Die geelgroen blomme word in blomhofies gedra en is dikwels rooi, pienk of groen op die punte. Die peule is omtrent 10 cm lank.

Die boom se FSA-nommer is 148 en staan in Engels bekend as die Flat crown.

Daar is twee subspesies:

  • Albizia adianthifolia var. adianthifolia
  • Albizia adianthifolia var. intermedia (De Wild. & T.Durand) Villiers

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Agtergrond (narratief)HeuningbyVoedingElandréPolisiePersHarry PotterXenofobie in Suid-AfrikaAkademiaAspoestertjieGalblaasKolonoskopieMagneetGroot Muur van ChinaNaaldekokerWêreld- Ekonomiese ForumIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieVars waterJodeSlag van Cuito CuanavaleStrykysterAbstraksie (rekenaarwetenskap)Klein-KarooAgtervoegselDesmond TutuBraaiBateVaginaPeriodieke tabelGriekwa-AfrikaansEtniese groepSowjetunieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRoofvoëlFaf de KlerkIslamitiese StaatEmo AdamsBevolkingsafnameHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSiya KolisiIdioomWeervoorspellingBevolkingFiela se kindSkaapDemografie van Suid-AfrikaLSkilpadSarel Jacob PretoriusKoorsblaarEnsiklopedieKrieketBrasiliëMuskeljaatkatKriekDiatomiese molekuulDemokratiese Republiek die KongoLys van Afrikaanse televisiereekseLys van Griekse mitologiese figureMenstruasieDokterKanadaGroepsdrukIntensiewe vormOmtrek, oppervlakte en volumeMonopolyMenseregtedagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WikipediaVraag en aanbodAppel (sanger)Sosiale mediaHartversakingErfenis🡆 More