Plasmabrander

'n Plasmabrander is 'n toestel wat 'n plasmavloei in 'n spesifieke rigting bewerkstellig.

Die plasmastraal kan gebruik word vir:

  • Plasmasnywerk
  • Plasmasproei
  • Plasmaboog afvalverbranding

'n Plasmabrander werk deur 'n elektriese boog deur 'n gas te ontlaai wat deur 'n beperkte opening gespuit word. Induktief gekoppelde plasmabranders wat radiofrekwensie opwekking gebruik word hoofsaaklik in die halfgeleier- en optiese veselbedrywe gebruik. Daar is ook nuwe ontwikkelinge waar die plasma met mikrogolwe opgewek word en daar sodoende weggedoen kan word met elektrodes. Anders as 'n gewone brander hoef die gas nie 'n brandstof te wees nie en kan dit uit enige gas soos lug, argon, stikstof, suurstof ensovoorts wees. Streng gesproke is enige brander wat met brandstof aangedryf word ook 'n plasmabrander aangesien die vlamme uit 'n plasma bestaan. 'n Plasmabrander word egter onderskei van gewone branders in die opsig dat die plasma nie deur die termiese energie van verbranding opgewek word nie.

Verwysings

Tags:

Plasma (fisika)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkloosheidLieweheersbesieDroomNasionalismeGrondsoorteElon MuskSoweto-opstandFrankrykNetbalKriekLys van visseMensGriepVoornaamwoord12003D-rolprentInternetHernubare energieEskomSamespanningBorsHoofpynRonelda KamferStaatstoelaeBybelKonflik (proses)Steenkool in Suid-AfrikaYsterKindermishandelingKunsGeskiedenis van erotiese afbeeldingsNiersteenDaggaVaginaLiesbreukOrthopteraChristiane JaccottetKangogrotteDeelwoordGriekwa-AfrikaansMenstruasieMaagGeprosesseerde kosKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMaatskappyEmo AdamsBloukraanvoëlAppel (sanger)Siya KolisiWitrenosterKrugerwildtuinSoutsuurEiffeltoringErfenisFabelJode in Suid-AfrikaEreksieRekenaarSoortnaamVisAsemhalingKimberleyPropagandaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HartWaterbesoedelingProstaatkankerEerste WêreldoorlogSelfstandige naamwoordJan-Willem BreureGloeilampReg tot ‘n gesonde omgewingLabia (geslagsdele)🡆 More