Planeet Nege

Planeet Nege is 'n groot, hipotetiese planeet in die buitenste gedeelte van die Sonnestelsel.

Die bestaan van Planeet Nege is in 2014 die eerste keer voorgestel, ten einde die ongewone wentelbane van 'n groep Trans-Neptunus-voorwerpe (TNV's) in die buitenste deel van die Kuiper-gordel te verklaar. Konstantin Batygin en Michael Brown, wetenskaplikes aan die Kaliforniese Instituut vir Tegnologie (Caltech), het hul ontdekking op 20 Januarie 2016 aangekondig, gebaseer op dinamiese modelle en nie visuele waarnemings nie.

Eienskappe

Baan

Planeet Nege 
Die moontlike baan.

Planeet Nege volg 'n elliptiese baan om die Son. Een so 'n omwenteling duur tussen 10 000 en 20 000 jaar. Die planeet sal nooit nader as 200 keer die afstand tussen die Son en die Aarde, of 200 AE, aan die Son kom nie.

Grootte

Na raming het Planeet Nege 'n massa van ongeveer tien keer dié van die Aarde. Ander skattings wissel van vyf tot vyftien keer die massa van die Aarde. Die deursnee van planeet nege is moontlik twee tot vier keer dié van die Aarde.

Samestelling

Brown vermoed dat die planeet 'n ysreus is, vergelykbaar met Neptunus en Uranus. Dit sou beteken dat dit veral uit rots en ys bestaan, met 'n relatief klein hoeveelheid gas, want die temperatuur sal laag wees.

Verwysings

Tags:

Planeet Nege EienskappePlaneet Nege VerwysingsPlaneet Nege20 Januarie20142016Kuiper-gordelPlaneetSonnestelselTrans-Neptunus-voorwerp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Russiese inval in Oekraïne sedert 2022Adolf HitlerInfeksieKatoenDokterBrandmondsindroomWoestynSuid-EuropaOos-KaapAfrikaanse woordelys en spelreëlsTydLys van Suid-Afrikaanse skrywersRassisme in AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaMisdaadNetbalPlae van EgipteKompasJanie du PlessisThabo MbekiViëtnamoorlogWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSoortnaamPriemgetalChristiaan Barnard3D-rolprentMaagsweerKletsrymBosluisbytkoorsKommunikasieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGeskiedenis van Suid-AfrikaYouTubeVleilandMenseregteHoofkarakterMusieksimboleTuisbladKongo-krisisMenseregtedagSwangerskapOrgasmeNazi-DuitslandEeuWetenskaplike klassifikasieLys van landeSelfoonTafelbergVigsMagnetismePornografiese akteurAgtergrond (narratief)PenisDataverwerkingJode in Suid-AfrikaAboriginesSirkelRenaissanceProteïenLabia (geslagsdele)KunsmisTsoenamiSpierAngssteuringHomoniemJavaScriptAardbewingWhatsAppJohannes MeintjesKlavierPersKankerNoordwesMahatma Gandhi🡆 More