Die M1911A1 pistool, kaliber 0.45, was die standaardhandwapen wat tydens die Eerste Wêreldoorlog deur die Amerikaanse Gewapende Magte gebruik is.
Die pistool was toe nog bekend as die M1911.
Na verdere ontwikkelingswerk is die M1911A1 in 1923 bekendgestel. Tussen 1937 en 1945 is daar 19 miljoen van die pistole deur Colt, Ithaca en Remington vervaardig. Die wapen is semi-outomaties en die magasyn kan sewe rondes hou.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Pistool M1911A1, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.