Pisa: Munisipaliteit in die Italiaanse

Pisa is 'n stad in Italië naby die mond van die Arnorivier in die streek Toskane.

Dit is ook die hoofstad van die provinsie Pisa. Die stad het ongeveer 89 940 inwoners, hulle word Pisano (enkelvoud) en Pisani (meervoud) genoem.

Pisa
Stad
Die Skewe Toring van Pisa.
Die Skewe Toring van Pisa.
Vlag van Pisa
Vlag
Wapen van Pisa
Wapen
Ligging van die Provinsie Pisa in die Italiaanse streek Toskane
Ligging van die Provinsie Pisa in die Italiaanse streek Toskane
Koördinate: 43°43′00″N 10°24′00″O / 43.71667°N 10.40000°O / 43.71667; 10.40000 10°24′00″O / 43.71667°N 10.40000°O / 43.71667; 10.40000
LandVlag van Italië Italië
StreekPisa: Munisipaliteit in die Italiaanse Toskane
ProvinsiePisa
Regering
 • BurgemeesterMarco Filippeschi
Oppervlak
 • Totaal185 km2 (71 vk. myl)
Hoogte
4 m (13 ft)
Bevolking
 • Totaal89 940
 • Digtheid480/km2 (1 200/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (MET)
 • SomertydUTC+2 (MEST)
Poskode
56100
Webwerfwww.pisa.it

Die stad is veral beroemd vir sy Skewe Toring van Pisa.

Bekende persone wat hier gebore is

  • Jason Acuña
  • Guglielmo Agnelli
  • Christian Amoroso
  • Anselm of Capraia
  • Gerardo Appiani
  • Giovanni di Balduccio
  • Iacopo Balestri
  • Michele Bartoli
  • Ercole Bazicaluve
  • Alfredo Biondi
  • Alessandro Birindelli
  • Bona of Pisa
  • Guido Buffarini Guidi
  • Philippe Buonarroti
  • Ulisse Dini
  • Pope Eugene III
  • Fibonacci
  • Galileo Galilei
  • Giovanni Galli
  • Orazio Gentileschi
  • Ugolino della Gherardesca
  • Ignazio Hugford
  • Enrico Letta
  • Fabio Lione
  • Dario Marianelli
  • Francesco Marianini
  • Giuseppe Melani
  • Antonio Pacinotti
  • Pandolfo Masca of Pisa
  • Andrea Parola
  • Giovanni Pisano
  • Nino Pisano
  • Bruno Pontecorvo
  • Gillo Pontecorvo
  • Girolamo Riminaldi
  • Orazio Riminaldi
  • Titta Ruffo
  • Rustichello da Pisa
  • Paolo Savi
  • Sidney Sonnino
  • Marco Storari
  • Antonio Tabucchi
  • Terramagnino da Pisa
  • Francesco Traini
  • Soozie Tyrell

Susterstede

Tags:

ItaliëToskane

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaartKatoenLys van kinderspeletjiesMikro-ekonomieHartRomanGemeenskapWikimedia-stigtingEkologieJuraMuskietAngolese BurgeroorlogDonkieDeelwoordRudi ClaaseOnse VaderKonsonantLys van nedersettings in Suid-AfrikaLeonardo da VinciNazi-DuitslandBorskankerHokkieKimberleyWynand du ToitLys van Griekse mitologiese figureVrymesselaryKlinkerVryheidsdagViëtnamoorlogVerkragtingKunsGeloftedagMalariaSelfkonsepAluminiumOm-te-infinitiefkonstruksieRelatiwiteitsteorieBernice WestDomineeOrgasmeWerkersdagVergelykings (taalkunde)Demografie van Suid-AfrikaGeslagSpelerposisies in rugbyTransatlantiese slawehandelBrandmondsindroomOlimpiese SpeleHorlosieMadison IvyNasionalismeSelfoonMiljardVoortrekkermonumentLoftus MaraisMielieVersoeningsdagCarles PuigdemontMotorvoertuigLongontstekingGestremdheidSoweto-opstandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSpinnekopVolstruisMusiekLeeudoringstad-spoorwegrampEerste WêreldoorlogVolhoubaarheidBeaufortskaalLys van veltoestandeWaterbesoedelingGipsBoomslang🡆 More