Pilsen

Pilsen (Tsjeggies: Plzeň) is die vierde grootste stad in Tsjeggië en die hoofstad van die gelyknamige streek.

Die stad is ongeveer 90 km wes van Praag en het meer as 170 322 inwoners. Dit is in die weste van die historiese Boheme-streek geleë.

Pilsen
Plzeň
Pilsen

Kaart Wapen
Pilsen
Pilsen
Vlag
Pilsen
 Land Flag of the Czech Republic Tsjeggië
 Provinsie Pilsen
 Koördinate 49°45′N 13°22′O / 49.750°N 13.367°O / 49.750; 13.367
 Stigting (eerste verwysing) 976
 Oppervlakte:  
 - Totaal 137,65 vk km
 Hoogte bo seevlak 452 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 170 322
 - Bevolkingsdigtheid 1 237/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +1 (MEST)
 Burgemeester Pavel Šindelář (ODS)
  Amptelike webwerf pilsen.eu

Die stad is wêreldberoemd vir sy bier. Josef Groll het die eerste Pilsner-bier in 1842 hier gebrou.

Pilsen en die Belgiese stad Mons is as die Europese Kultuurhoofstede van 2015 aangewys.

Susterstede

Pilsen is die susterstad van die volgende stede:

Naam

Die naam "Pilsen" kom van die plant "bilsekruid", wat gebruik is as 'n bestanddeel van gruit, 'n tradisionele smaakmiddel in bier. Verskeie stede, soos Pilsen, is daarom na die kruid genoem. Bilsekruid is in die 11de tot 16de eeu met hops vervang in bier.

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Pilsen SusterstedePilsen NaamPilsen FotogaleryPilsen VerwysingsPilsen Eksterne skakelsPilsenBohemePraagTsjeggiesTsjeggië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OutismePaddaNasiebouRooibokVliegtuigSuid-AfrikaVolstruisTuberkuloseDirekte en Indirekte redeGroot Muur van ChinaRugbyInligtingWebjoernaalOogMenslike seksuele gedragAandagstreepAborsie in Suid-AfrikaPolisieGevolge van aardverwarming op oseaneKonjunktivitisGloeilampVulvaSiya KolisiKlem-in-die-kaakLongSelfstandige naamwoordVoorsetselBloeddrukMeettegniekBrasiliëPussy RiotZoeloesC. Louis LeipoldtSamestellende afleidingKlinkerMenseregtedagSwart nasionalismeLys van Kaapstad se voorstedeKindermishandelingUniegebouNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoNuwe TestamentMuishondAvbobLys van kinderspeletjiesDoopBreinkaartJo BlackByvoeglike naamwoordBeurtkragVaste stofYstervarkAfkappingstekenWitrenosterVerlede tydToekoms van die AardeTelefoonRymOnderhandelinge om apartheid te beëindigBorskankerMisdaadromanAnale seksKunsmatige algemene intelligensieBewaringstatusSamestellingKonflik (proses)Consolidated B-24 LiberatorMagsverheffingEnsiklopedieKeramiekLionel MessiWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMetaalSuiwelprodukLys van politieke partye in Suid-Afrika🡆 More