Pieter Naudé

Pieter Daniël Naudé (gebore 11 Junie 1968) is 'n Afrikaanse sanger.

Sy selfgetitelde debuutalbum, Pieter Naudé, is in 2006 deur Select-musiek uitgegee.

Pieter Naudé
GeboortenaamPieter Daniël Naudé
Gebore11 Junie 1968 (1968-06-11) (55 jaar oud)
Windhoek, Namibië
OorsprongNamibië
GenresPop
Beroep(e)Sanger
Jare aktief2003 - nou
EtiketteMaroela, Select
Webwerfpieternaude.co.za

Naudé is op 11 Junie 1968 in Namibië gebore. Hy matrikuleer is 1986 aan die Hoërskool Windhoek. In 1995 trou hy met Ester. Saam het hulle twee dogters, Daelle en Sunita.

Sy suster, Juanita du Plessis, is ook 'n sanger in eie reg.

Diskografie

  • 2006: Mooiste meisie
  • 2008: Wag vir jou
  • Pieter Naudé

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Pieter Naudé DiskografiePieter Naudé VerwysingsPieter Naudé Sien ookPieter Naudé Eksterne skakelsPieter Naudé11 Junie1968Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Janie du PlessisLys van chemiese elemente volgens atoomgetalJan de WetBysteekKarooDokterArgitektuurRegardt van den BerghStresWindkragGeweldTweede Nuwe JaarPlastiekGordelroosOos-KaapDulcie van den BerghTrevor NasserIvan ZimmermannMantisDieretuinXenofobieSeksposisieStikstofGrondwet van Suid-AfrikaIntensiewe vormKoorsblaarKookpuntIngrid JonkerNic de JagerSteenkool in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykVolhoubare ontwikkelingOopbroninhoudBaälTaylor SwiftKrapInfeksieVlag van Suid-AfrikaRonelda KamferHoofstadMusieksimboleBestaansboerderyUitwerking van klimaatsveranderingPastoorPols-oksimeterLys van elemente volgens simboolKweekhuiseffekRob HersovGroot vyfSosiale mediaYstervarkGroepsdrukNetbalLandbou in Suid-AfrikaRudi ClaaseUniegebouNoordwesHibernasieIngenieursweseDaggaReënvalbepalingAtlantiese OseaanFranklin D. RooseveltGeboorteHoenderGianna MichaelsVoorsetselArmoedeverligtingInligtingstegnologieLeonardo da VinciWikiOnderwerp (taalkunde)TandbederfLika BerningNag van die lang messeSeekoei🡆 More