Piet Malan

Piet Malan (* 13 Februarie 1919 – 5 Julie 2015) was 'n Springbokrugbyspeler wat in een toets teen Fred Allen se 1949 All Blacks gespeel het.

Hy het ook vir Transvaal rugby gespeel en was 'n ere-visepresident van die Leeus. Hy was deel van die Transvaalspan wat in 1950 die Curriebeker verower het.

Piet Malan Rugbyportaal
Geboortedatum (1919-02-13)13 Februarie 1919
Geboorteplek Parys, Vrystaat
Sterftedatum 5 Julie 2015 (op 96)
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1949 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 (0)

Sedert 2005 was Malan die oudste lewende Springbok en na sy afsterwe het die eer Cecil Moss toegeval.

Bron

  • Oudste Bok haal Madiba se 94 in. Die Beeld. 12 Februarie 2013.

Tags:

13 Februarie191920155 JulieAll BlacksCurriebekerGoue LeeusSpringbokke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Christiaan BarnardDoopEmfiseemEiffeltoringGoogleAfrikaanse TaalmonumentEreksieEnsiklopedieNamibiëVulvaKlinkerBreingewasGeweldAnilingusHokkieSkaapProvinsies van Suid-AfrikaHaasDesmond TutuAardbewingTeam Fortress 2Vryheid van spraakHannes van WykTylaKostuumsTaalCarles PuigdemontHemelvaartsdagMagsverheffingAborsieAluminiumRacheltjie de BeerVrouAkroniemAnale seksToekoms van die AardeKatGroot Muur van ChinaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Sarel Jacob PretoriusSelfmoordTrigeminale neuralgieMetaalHorlosieDrakensbergeTsoenamiOogPussy RiotYslandGenitale vratStaalVennootskap2001KolonisasieSkilpadSpelerposisies in rugbyMadison IvySelfieKlavierAfleiding (taalkunde)DansLiefdeBrasiliëKasterolieMeettegniekN.P. van Wyk LouwNetbalMIV/vigs in Suid-AfrikaHemelBesemJohannes MeintjesGroot TrekTradisionele Afrika-medisyneMiteOranjerivierPlaattektoniekBorskanker🡆 More