Pienkblompeer: Plantspesie

Die pienkblompeer (Dombeya burgessiae) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie.

Die boom se blare is groot, fluweelagtig en byna rond.

Pienkblompeer
Pienkblompeer: Verspreiding, Sinonieme, Sien ook
Pienkblompeer: Verspreiding, Sinonieme, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Rosidae
(geen rang):
Eurosids II
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Dombeyoideae
Genus:
Spesie:
D. burgessiae
Binomiale naam
Dombeya burgessiae
Gerrard ex Harv., (1862)
Sinonieme

Sien teks.

Die boom se FSA-nommer is 468.1 en staan in Engels bekend as die Pink wild pear.

Verspreiding

Die boom is inheems in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die plant inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga.

Sinonieme

Die plant het 29 sinonieme:

  • Assonia burgessiae (Gerrard ex Harv.) Kuntze
  • Assonia calantha (K.Schum.) Stuntz
  • Assonia sparmannioides Hiern
  • Dombeya angulata Mast.
  • Dombeya antunesii Exell & Mendonça
  • Dombeya auriculata K.Schum.
  • Dombeya burgessiae var. crenulata Szyszył.
  • Dombeya burttii Exell
  • Dombeya calantha K.Schum.
  • Dombeya concinna K.Schum.
  • Dombeya dawei Sprague
  • Dombeya endlichii Engl. & K.Krause
  • Dombeya gamwelliae Exell
  • Dombeya globiflora Staner
  • Dombeya greenwayi Wild
  • Dombeya johnstonii Baker
  • Dombeya kindtiana De Wild.
  • Dombeya lasiostylis K.Schum.
  • Dombeya mastersi Hook.f.
  • Dombeya nairobensis Engl.
  • Dombeya nyasica Exell
  • Dombeya parvifolia K.Schum.
  • Dombeya platypoda K.Schum.
  • Dombeya rosea Baker f.
  • Dombeya sparmannioides (Hiern) K.Schum.
  • Dombeya sphaerantha Gilli
  • Dombeya tanganyikensis Baker
  • Dombeya trichoclada Mildbr.
  • Dombeya velutina De Wild. & Staner

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Pienkblompeer VerspreidingPienkblompeer SinoniemePienkblompeer Sien ookPienkblompeer VerwysingsPienkblompeer BronnePienkblompeer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HandbalWaterbesoedelingTrekarbeidHeks van HexrivierFrederik Willem de KlerkVars waterKinkhoesDiatomiese molekuulDolfynWeer (meteorologie)MasturbasieToekoms van die AardeKatoenBTWDataverwerkingRudi ClaaseKongo-krisisTekstielDikdermPersHannes van WykWolfLKarlien van JaarsveldSoutsuurParkinson se siekteKewerErns GrundlingLys van myne in Suid-AfrikaKankerSebraAgtergrond (narratief)VoedingHemelvaartKasteel die Goeie HoopPersentasieSeksueel oordraagbare infeksieHarry PotterVliegtuigBeesRonelda KamferSosiale ordeLongEkologieJeugdagGeldSiya KolisiMieliestronkLeierGasSamespanningWerkersdagKrokodilTennisMark (ekonomie)BoelieryNaaldekokerGeelsugBysteekRenosterMisdaadSwawelNeonEkonomie van Suid-AfrikaPaarl GimnasiumBosluisbytkoorsNedersettingWoestynSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Koue OorlogSokkerHipoteseGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKlimaatveranderingVlekvrye staal🡆 More