Geelstreepboskruiper

Die geelstreepboskruiper (Phyllastrephus flavostriatus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in woude se middelstrata en blaredak.

Die voël staan ook bekend as die Geelstreeptiptol en in Engels as die Yellow-streaked bulbul. Die spesie kom voor in verskeie Afromontane woudkolle aan die oostekant van Suid-Afrika, en noordwaarts in soortgelyke Afromontane bergwoude.

Geelstreepboskruiper
Geelstreepboskruiper
Te New Agatha-plantasie, Limpopo
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Phyllastrephus
Spesie:
P. flavostriatus
Binomiale naam
Phyllastrephus flavostriatus
Geelstreepboskruiper
verspreiding

Voorkoms

Die voël is 18 tot 20 cm lank en weeg 22 tot 38 gram. Die borskant is lig en die snawel lank en dun. Die dowwe geel borsstrepe is net van naby en in goeie lig sigbaar. Die oë wissel van wit tot grysbruin.

Identifikasie

Die voël is aansienlik groter as die kleinboskruiper maar word die beste uitgeken aan sy manier van vreet: hy kruip teen takke op, pik insekte van blare af en flits aanhoudend een vlerk op 'n slag.

Hulle kom in groepe van vyf tot ses voor, en roep gereeld.

Sien ook

Bron

Tags:

Geelstreepboskruiper VoorkomsGeelstreepboskruiper IdentifikasieGeelstreepboskruiper Sien ookGeelstreepboskruiper BronGeelstreepboskruiper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeugdagVaginaAngolese BurgeroorlogDiskriminasieKolonoskopieRudi ClaaseToringPresident van Suid-AfrikaMonumentWeervoorspellingTydsoneKatoenJode in Suid-AfrikaLoftus MaraisTropiese sikloonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994NedersettingKolorektale kankerLys van politieke partye in Suid-AfrikaWaatlemoenDonkieErfenisChemiese elementVermenigvuldigingGeelsugGipsRookgewoonteWapen van Suid-AfrikaGroot vyfPinksterGevolge van aardverwarming op oseaneHidroëlektrisiteitCheslin KolbeKniePseudowetenskapAkuutArmoedeverligtingKameelperdKrampMasturbasieLetterlike en figuurlike taalgebruikOntbossingKaliumKoue OorlogEugenetikaDuitse maselsGenitale vratDistillasieLidwoordHomoniem1990VroueregteGriepVrymesselaryKlimaatsverandering in AfrikaWikipediaKankerSpringbokPornhubOranjerivierGeweldPubiese hareLionel PetersonSwartkwasmuishondLeah van NiekerkVarkWaterbesoedelingStilleweVars waterArmoedeFisiese oefeningJacques LootsSteve BikoAngina pectorisSelfstandige naamwoordOnse Vader🡆 More