Phuthaditjhaba

Phuthaditjhaba (voorheen: Witsieshoek) is 'n dorp in die Vrystaat, Suid-Afrika en is in die bergagtige dele van die Oos-Vrystaat geleë.

Die dorp was die hoofstad van die Basoetogebied bekend as QwaQwa, een van die ses voormalige selfregerende swart tuislande wat deur die Nasionale Partyregering daargestel is.

Phuthaditjhaba

Witsieshoek
Phuthaditjhaba
Phuthaditjhaba is in Vrystaat
Phuthaditjhaba
Phuthaditjhaba
Phuthaditjhaba Phuthaditjhaba se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°32′S 28°49′O / 28.533°S 28.817°O / -28.533; 28.817 28°49′O / 28.533°S 28.817°O / -28.533; 28.817
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyana
MunisipaliteitMaluti-a-Phofung
Oppervlak
 • Totaal23,83 km2 (9,20 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal54 661
 • Digtheid2 294/km2 (5 940/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense99.0%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho88.8%
 • Zoeloe4.4%
 • Ander3.3%
 • Engels2.0%
 • Gebaretaal1.5%
Poskode (strate)
9866
Poskode (posbusse)
9869
Skakelkode058

Geskiedenis

Die naam Witsieshoek verwys na die hoofman genaamd Witsie (met wisselvorme van Whetsi, Wetsi of Witsie) wat die oorblyfsels van sy Makholostam in die bergagtige dele van die Vrystaat gevestig het in die 1830's. Hulle het gevlug voor die Matabeles van Silkaats en in die proses al hul vee verloor. Die Makholes het vee van die Voortrekkers gesteel en in 1856 het hulle gevlug voor 'n strafekspedisie van die Boere. Hulle het skuiling gesoek in 'n grot, suidwes van Phuthaditjhaba. Die grot staan steeds as Wetsi se grot bekend. Die gebied was ook die tuiste van twee Suid-Sothostamme, naamlik die Mopeli en die Batlokwa, en het in die 1860’s en 1870’s toestemming van die regering van die Oranje-Vrystaat gekry om hulle daar te vestig. Die NG Kerk het in 1874 'n sendingstasie by Witsieshoek geopen.

Omgewing

Van die hoogste pieke in Suid-Afrika, onder andere Mont-aux-Sources, is in die berge bo Witsieshoek geleë. Die Oranje- en Tugelariviere ontspring naby Mont-aux-Sources en daar is ook 'n oord, 2 100 m bo seevlak.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Phuthaditjhaba GeskiedenisPhuthaditjhaba OmgewingPhuthaditjhaba Sien ookPhuthaditjhaba BronnePhuthaditjhaba Eksterne skakelsPhuthaditjhabaHoofstadNasionale PartyOos-VrystaatQwaQwaSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Arthur GrumiauxLetterlike en figuurlike taalgebruikWolfStrykysterGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMadison IvyPlaattektoniekRumatoïede artritisDeelteken en umlautAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNatuurwetenskapVerkragtingMagnetismeChristendomTafelbergPesachMosesC. Louis LeipoldtMensNoordwesChloor23 AprilVulvaOligopolieSlawernyVaginale kankerWebwerfDaggaProstaatkankerJohannesburgLys van Afrikaanse televisiereekseChemiese reaksieRenosterJan van RiebeeckAborsie in Suid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieMonopolieMantisAbstraksie (rekenaarwetenskap)MiddeloorontstekingKrugerwildtuinGriekwa-AfrikaansGianna MichaelsMangelontstekingWet op Verbod van Gemengde HuwelikeJanie du PlessisVennootskapMiskruierAustraliëAnilingusJan-Willem BreureBelastingDriedimensioneelWeeluisNederlandAgtergrond (narratief)MaagsweerWieg van die MensdomMonopolyRubik se kubusLys van visseAfrikaanse woordelys en spelreëlsKlimaatWebjoernaalOmtrek, oppervlakte en volumeOmgewingsbeheerTolla van der MerweWaterpokkiesAntoniemMark (ekonomie)Xenofobie in Suid-AfrikaVrouLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKookpuntKlavierTaalStikstofAsië🡆 More