Wildedadelboom

Die wildedadelboom (Phoenix reclinata) is 'n boom wat voorkom langs die kus en aan rivieroewers in oop, laagliggende grasvelde vanaf Gqeberha, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo.

Die vrugte van 1.5 cm is helder-oranje. Hulle is dun, vlesig en eetbaar en soet wanneer hulle ryp is maar is nie so smaaklik as die van die kommersiële dadelpalm (Phoenix dactylifera) nie.

Wildedadelboom
Wildedadelboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Klade: Commelinids
Orde: Arecales
Familie: Arecaceae
Genus: Phoenix
Spesie:
P. reclinata
Binomiale naam
Phoenix reclinata
Jacq., 1858
Sinonieme
  • Fulchironia senegalensis Lesch.
  • Phoenix abyssinica Drude
  • Phoenix baoulensis A.Chev.
  • Phoenix comorensis Becc.
  • Phoenix djalonensis A.Chev.
  • Phoenix dybowskii A.Chev.
  • Phoenix equinoxialis Bojer
  • Phoenix leonensis Lodd.
  • Phoenix reclinata var. comorensis (Becc.) Jum. & H.Perrier
  • Phoenix reclinata var. madagascariensis Becc.
  • Phoenix reclinata var. somalensis Becc.
  • Phoenix spinosa Schumach. & Thonn.

In Afrika kom die boom voor in: Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eswatini, Eritrea, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 22

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Wildedadelboom GaleryWildedadelboom Sien ookWildedadelboom VerwysingsWildedadelboom BronneWildedadelboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwawelKongo-krisisMuskietLys van nedersettings in Suid-AfrikaVaginale kankerNylrivier (Suid-Afrika)MantisSywurmVerstedelikingHartWebblaaierHenry MurrayMaroela MediaBokmakierieVrymesselaryPeriodieke tabelJak de PriesterGroot TrekRooilipslangMenslike penisgrootteVoëlOrthopteraLandbouRenosterHeks van HexrivierTwaalf Stamme van IsraelOnderwysIranLys van slangeNamibiëPriemgetalDirekte en Indirekte redeLongontstekingFluoorRobbie WesselsVisOranjerivierSowjetunieSonnestelselKhoikhoiWerkloosheidKunsmisNaaldekokerVoegwoordKomplementêre kleureWater (molekuul)WaterstofOseaanbesoedelingEwenaarWêreld- Ekonomiese ForumMusiekteaterDroomKaapstadse waterkrisis 2015-2018Afro-AmerikanersWinnie Madikizela-MandelaSirkusJannie du ToitGasPapierCheslin KolbeGodPornografieWerkersdagLyfstraf in skoleIndiese OseaanWalt DisneyJanie du PlessisSelfvertroueRassismeNaboomBloemfonteinPrimêre sektor van die ekonomie🡆 More