Phoenix, Kwazulu-Natal

Phoenix is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, 18 km noord van Durban.

Phoenix
Phoenix is in KwaZulu-Natal
Phoenix
Phoenix
Phoenix, Kwazulu-Natal Phoenix se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°42′4″S 31°0′14″O / 29.70111°S 31.00389°O / -29.70111; 31.00389 31°0′14″O / 29.70111°S 31.00389°O / -29.70111; 31.00389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Stigting1976
Oppervlak
 • Totaal30,16 km2 (11,64 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal176 989
 • Digtheid5 868/km2 (15 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs85.0%
 • Bruin mense1.8%
 • Swart mense12.1%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Engels 87.4%
 • Zoeloe 8.1%
 • Ander 4.5%
Poskode (strate)
4068
Skakelkode013

Geskiedenis

Daniel Lindley het in 1858 'n sendingstasie hier begin. Hier is 'n gedenkteken opgerig wat sy werk huldig. Gudurende 1904 het Mahatma Gandhi sy koerant Indian Opinion in Phoenix gedruk waar hy 'n Gemeenskapplaas vir Indiërs gestig het. Tydens apartheid was Phoenix 'n woon- en handelsgebied vir Indiërs en selfs nog tydens die sensus van 2011 het hulle meer as 85 persent van die bevolking uitgemaak, amper agt persentasiepunte minder as in die 2001-sensus.

Sien ook

Bronne

Tags:

DorpDurbanKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeervoorspellingAluminiumWaarheid-en-versoeningskommissieVoortrekkermonumentInnes en Franna BenadéPussy RiotRamsar-vleilande in Suid-AfrikaJak de PriesterRenteGetalBrandmondsindroomIngrid JonkerWater (molekuul)BestuiwingBurgerregteAnneli van RooyenMark (ekonomie)BreinkaartRekenaarTandbederfSeptimius AwardsSkisofrenieVerkleurmannetjieMaselsDistillasieSpringbokPrimêre sektor van die ekonomieGrondwet van Suid-AfrikaThe CranberriesOrgasmeDwelmmiddelMediese diagnoseGrondwetSonpaneelPornhubIntensiewe vormEngelandPuberteitVersamelnaamParasitiese siektesGeloftedagDemi Lee MoorePlantluisFeminismeKommunikasieWeer (meteorologie)Geskiedenis van die BoererepubliekeChristendomWolkNoord-KaapAborsieVioolEmosieTweede VryheidsoorlogKalenderVerkragtingVars waterWaterWoordsoortDepressie (gemoedstoestand)GemeenskapMondKarakteriseringMikro-ekonomieEreksieMaagRenaissanceLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEmfiseemVoegwoordWaterkringloop🡆 More