Phleng Chat Thai

Die Thai Volkslied (Thai: เพลงชาติไทย, romanized: Phleng chāt Thai) is die titel van Thailand se volkslied wat op 10 Desember 1939 aangeneem is.

Die melodie is gekomponeer deur Phra Chenduriyang (Peter Veit) en die woorde is deur Luang Saranupraphan. Phleng chāt (Thai: เพลงชาติ), letterlik betekenis "volkslied", is 'n algemene term vir 'n volkslied. Hierdie term word ook gebruik om na hierdie spesifieke liedjie te verwys.

Thai Volkslied Instrumental
Phleng Chat Thai
Lirieke van die Thaise volkslied wat op 10 Desember 1939 in die Royal Thai Government Gazette gepubliseer is.

Liedteks

Thaise teks

    ประเทศไทยรวมเลือดเนื้อชาติเชื้อไทย
    เป็นประชารัฐ ไผทของไทยทุกส่วน
    อยู่ดำรงคงไว้ได้ทั้งมวล
    ด้วยไทยล้วนหมาย รักสามัคคี
    ไทยนี้รักสงบ แต่ถึงรบไม่ขลาด
    เอกราชจะไม่ให้ใครข่มขี่
    สละเลือดทุกหยาดเป็นชาติพลี
    เถลิงประเทศชาติไทยทวี มีชัย ชโย

Engelse teks

    Thailand unites the flesh and blood of Thais.
    The land of Thailand belongs to the Thais.
    Long has been our independence, wish sovereignty allowed to maintain it,
    Because Thais have been united forever.
    The Thais are peaceful and loving, but are not cowards in war.
    Our sovereignty will never be threatened,
    We will sacrifice every drop of our blood for our nation.
    We are ready to die for freedom, security, and prosperity!

Afrikaanse teks

    Thailand verenig die vlees en bloed van Thais.
    Die land Thailand behoort aan die Thais.
    Ons onafhanklikheid is lankal, wens soewereiniteit mag dit onderhou,
    Omdat Thais vir ewig verenig is.
    Die Thais is rustig en liefdevol, maar is nie lafaards in oorlog nie.
    Ons soewereiniteit sal nooit bedreig word nie,
    Ons sal elke druppel bloed opoffer vir ons land.
    Ons is gereed om te sterf weens vryheid, veiligheid en welvaart!

Eksterne skakels

Tags:

Phleng Chat Thai LiedteksPhleng Chat Thai Eksterne skakelsPhleng Chat ThaiThaiThailandVolkslied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VratTrigeminale neuralgieMobutu Sese SekoAkroniemMIV/vigs in Suid-Afrika2001WeskusPuberteitRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van politieke partye in Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieKoorsblaarSeksuele opwekkingWetenskaplike metodeBek-en-klouseer7de LaanStereotipeAngssteuringKoolstofdioksiedOlimpiese SpeleAgtergrond (narratief)PoësieBreinGlasGeskiedenis van Suid-AfrikaBloemfonteinGriepEienaamSkoenlapperSteve BikoLys van Nederlandse skildersProvinsies van Suid-AfrikaTussenwerpselMiltGrondbewerkingYslandKunsmisBreinkaartSuid-AfrikaSosiale mediaGalblaasDeelteken en umlautHeuningbyLys van Afrikaanse digtersFiela se kindVoorsetselSwartbewussynsbewegingOrgasmeGreen PornoHernubare energieGewone breukeNG gemeente JansenvilleBysteekKindermishandelingWikiquoteProstaatkankerWerkersdagAspoestertjieCorioliskragDrakensbergeLyfstraf in skoleVaste stofMagsverheffingVryheidsmanifesAardverwarmingThabo MbekiMaatskappyShakaWaterSkuinsstreepApostoliese GeloofsbelydenisGroot TrekKuberkrakerAntoniem🡆 More