Versamelvoël

Die versamelvoël (Philetairus socius) is 'n sangvoël wat in suidelike Afrika voorkom.

Die voël behoort aan die familie van wewervoëls (Ploceidae) en is endemies aan Suidelike Afrika. Uiterlik lyk hulle baie soos die huismossies.

Versamelvoël
Versamelvoël
Versamelvoël in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Philetairus

A. Smith, 1837
Spesie:
P. socius
Binomiale naam
Philetairus socius
(Latham, 1790)
Subspesies

P. s. socius
P. s. eremnus
P. s. xericus
P. s. geminus

Versamelvoël
     verspreiding in Suid-Afrika, Namibië en Botswana
Versamelvoël
Versamelvoëlnes
Versamelvoël
Versamelvoëlnes in die Kalahari

Identifikasie

Die voël is 14 cm lank en weeg 24 tot 32 gram. Die snawel is lig gekleur met 'n swart gesigsmasker en geskubde rug. Die geslagte lyk eenders. Die volwasse voël het geskubde swart sye.

Gedrag

Die voël is 'n groepvoël en koöperatiewe broeier. Hulle maak 'n grasdaknes wat op 'n paal (telefoonpale is gewild), windpomp of boom gebou word. Hulle bou die grootste nes van alle voëls en die nes kan tot 500 kamers hê.

Ander name

  • Ander Afrikaanse naam: Familievoël
  • Engelse naam: Sociable Weaver
  • Duitse naam: Siedelweber

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Versamelvoël IdentifikasieVersamelvoël GedragVersamelvoël Ander nameVersamelvoël Sien ookVersamelvoël BronVersamelvoël VerwysingsVersamelvoël Eksterne skakelVersamelvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ItaliëTuisbladKlinkerSteenkoolAngssteuringHondProstaatklierGianna MichaelsLieweheersbesieDieremishandelingGetalPersentasieSportMiddelmisbruikMadison IvyVryheid van spraakDoopIronie2001Bernice WestMaagsweerHelpmekaar-kollegeSuid-Afrikaanse GrensoorlogRonelda KamferPaarl GimnasiumPrimêre sektor van die ekonomieAandagstreepSikloonFacebookLeestekenLidwoordKolitisAfrikaanse woordelys en spelreëlsSosiale mediaThabo MbekiMobutu Sese SekoVlinderDesimale breukeUnited Democratic FrontLenteOrthopteraSlawernyTeam Fortress 2Lys van politieke partye in Suid-AfrikaDikdermSuurstofTransatlantiese slawehandelMartin Luther King jr.HemelBesemVlag van Suid-AfrikaElon MuskAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLandbouMieliestronkVergelykings (taalkunde)ChloorWet op Verbod van Gemengde HuwelikeHernubare energieMiltLys van myne in Suid-AfrikaLeierInflasieNasiebouSoweto-opstandDroomWaterpokkiesKongo-krisisLys van landeKlimaatveranderingDansSarel Jacob PretoriusMenseregtedagSomerN.P. van Wyk LouwMangelontsteking🡆 More