Phil Mostert

Phillipus Jacobus Mostert (30 Oktober 1898 – 3 Oktober 1972) was 'n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se sestiende Springbok rugbykaptein.

Sy pa het gesneuwel tydens die Slag van Colenso en hy en sy ma het 'n moelike tyd in 'n konsentrasiekamp deurgebring.

Phil Mostert Rugbyportaal
Volle naam Phillipus Jacobus Mostert
Geboortedatum 30 Oktober
Geboorteplek Krugersdorp, Suid-Afrika
Sterftedatum 3 Oktober 1972 (op 73)
Sterfteplek Harare, Zimbabwe
Skool Hoërskool Stellenbosch & Somerset Wes
Beroep Rekenmeester, De Beers Dynamite Factory
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Voorspeler
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Somerset Wes
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1921–1932 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 14

Bron

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
PK Albertyn
Springbokkaptein
1924–1931
Opgevolg deur
Bennie Osler

Tags:

189819723 Oktober30 OktoberKonsentrasiekampSlag van ColensoSpringbokSpringbokkapteins

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Landbou in Suid-AfrikaBlourokkeSelfmoordSpinnekopPlaasjapieRuslandSeeKrokodilUnited Democratic FrontIndiese OseaanElektriese geleierOrale seksKunsmatige intelligensieHorlosieGrondwet van Suid-AfrikaBelastingMieliestronkGeografie van Suid-AfrikaAntjie KrogRooikatRenosterKompasLys van Griekse mitologiese figureIngrid JonkerSebraApostoliese GeloofsbelydenisKoolstofdioksiedSonnestelselRooms-Katolieke KerkWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTelwoordInstagramAardePlastiekJaarLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RugbySpelerposisies in rugbyHamilton WesselsAborsie in Suid-AfrikaVaste stofOvulasieOorstromingHernubare energieLabia (geslagsdele)Menslike penisgrootteWaterpokkiesHeks van HexrivierLewerMauritiusSteve BikoSportBaarmoederBoer Soek 'n VrouVolstruisLys van Afrikaanse televisiereekseNierAIdioomSwaweldioksiedBiodiversiteit2024 Chinese Grand PrixInsekVulvaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLiewe HeksieSpysverteringstelselTatoeëermerkWaar ruwe rotseHartversakingInligtingstegnologieHelga UysAfleiding (taalkunde)Suid-Afrikaanse randMikro-ekonomieEreksieKarakterisering🡆 More