Trekkormorant: Voëlspesie

Die Trekkormorant (Phalacrocorax capensis) is 'n seevoël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en endemies is aan suidelike Afrika.

In Engels staan hulle bekend as die Cape Cormorant.

Trekkormorant
Trekkormorant: Voorkoms, Habitat en gewoontes, Sien ook
Kaapstad, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. capensis
Binomiale naam
Phalacrocorax capensis
Sparrman, 1788

Voorkoms

Die voël is swart met geel om die basis van die snawel. Die onvolwassenes is bruin met geen geel nie.

Habitat en gewoontes

Hierdie kormorant vang vis en slaap en broei op eilande. Hulle kan alleenlopers wees of kom in swerms voor. 'n Kenmerk van die swerms is dat hulle in lang golwende strepe oor die see vlieg. Hulle maak nes in vlak holtes uitgevoer met takkies en stokkies. Hulle is meer volop aan die Weskus.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Trekkormorant VoorkomsTrekkormorant Habitat en gewoontesTrekkormorant Sien ookTrekkormorant BronTrekkormorant VerwysingsTrekkormorant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaakGrondwetBiodiversiteitSteenkool in Suid-AfrikaPretoriaKoorsDonkieVoedingMenslike skeletBelastingAngssteuringVoortrekkermonumentWatersuiweringNierversakingMonoloogPriemgetalLeestekenAfrikanerweerstandsbewegingWikimedia-stigtingSonkragWoordRooibokInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGeslagsgelykheidDikdermKasteel die Goeie HoopDroomTradisionele literatuurBoelieryPlantluisGeelhoutOrtopedieSamestellingNederlandsLangste woordMassaEkonomieDubbelpuntNelson MandelaVratNatuurlike hulpbronUnie van Suid-AfrikaChemiese verbindingSteenkoolGemeenskapsorganisasieWaatlemoenMandalaHolocaustHorlosieOranjerivierMorfologie (taalkunde)NeerslagVeelvoudige sinHartversakingReënspinnekopKrugerwildtuinMuskeljaatkatKatoenPeriodieke tabelJodeWitbloedselDaggaHeks van HexrivierAustraliëYsterInfeksieSeksuele opwekkingRobbeneilandOorkruipersMangelSwaelNag van die lang messeWesterse filosofieTydsoneLys van elemente volgens simbool🡆 More