Petsjora

Die Petsjora (Russies: Печо́ра; Komi: Печӧра; Nenets: Санэроˮ яха) is 'n groot noord-vloeiende rivier in die Europese deel van Rusland.

Dié rivier, met 'n lengte van 1 809 km (1 124 myl), ontspring in die noordelike Oeralgebergte in die Republiek van Komi. Aansluitend vloei dié rivier in 'n noordelike rigting deur die Republiek van Komi en bereik Woektyl. Vanaf hier vloei die Petsjora eers in 'n noordwestelike rigting deur Petsjora, later in 'n suidwestelike rigting en dan in 'n noordelike rigting. Noord van Narjan-Mar, Nenetsië, mond dié rivier in 'n delta in die Petsjorasee, 'n randmeer van die Barentssee, uit.

Petsjora
Nasa-Satellietbeeld van die Petsjora
Nasa-Satellietbeeld van die Petsjora
Nasa-Satellietbeeld van die Petsjora
Petsjora

Die stroomgebied van die Petsjora

Oorsprong Oeralgebergte, Republiek van Komi, Rusland
Monding Nenetsië, Rusland
Petsjorasee (Barentssee)
Stroomgebied Rusland
Lengte 1 809 km (1 124 myl)
Oorspronghoogte 630 m (2 067 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 4 100 m³/s (145 000 vt³/s)
Stroomgebiedopp. 322 000 km² (124 500 myl²)
Kaart van die Petsjora-bekken in Europa
Kaart van die Petsjora-bekken in Europa

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BarentsseeEuropaKomiNenetsiëOeralgebergtePetsjoraseeRepubliek van KomiRivierRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Morfologie (taalkunde)TelwoordMeervoudSuiwelprodukHoofkarakterVigsBelastingJaarDrinkwatervoorsieningSeismologie15 AprilMaroela MediaMangelHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaCyril RamaphosaBeurtkragChirurgieAll Citizens PartySpinnekopSeksposisieGriepKolonoskopieRooms-Katolieke KerkLys van nedersettings in Suid-AfrikaOrthopteraGrieksLangste woordMiddelmisbruikMaselsHabitatLys van elemente volgens simboolEjakulasieAntisemitismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDepressie (gemoedstoestand)RobbeneilandBreedtegraadPersentasieAfrikaanse TaalmonumentDermpoliepMassaAngolese BurgeroorlogKalahariKoorsblaarDikdermRefentse MorakeDesimale breukeMosambiekDwelmmiddelWaterbesparing in Suid-AfrikaVitamienHorlosieWesterse filosofieWêreld- Ekonomiese ForumVolstruisRamsar-vleilande in Suid-AfrikaDemokrasieBayer 04 LeverkusenNamibiëSokkerLettergreepFransNatriumperoksiedSonenergieMisdaadromanBrongitisSeksSuid-Afrikaanse InkomstediensHomofoonToringLetterlike en figuurlike taalgebruikLeierHerfsGasWes-KaapBeaufortskaalAborsieHartversaking🡆 More