Petronas-Torings

Die Petronas-torings, ook bekend as die Petronas-tweelingtoring (Maleis: Menara Petronas, of Menara Berkembar Petronas), is 'n tweelingtoring in Kuala Lumpur, Maleisië.

Volgens die "Council on Tall Buildings and Urban Habitat" (CTBUH) se ranglys was dit van 1998 tot 2004 amptelik die hoogste gebou ter wêreld, en is steeds die hoogste tweelingtoring ter wêreld. Die geboue, saam met die nabygeleë Kuala Lumpur-toring, is 'n onmiskenbare landmerk van Kuala Lumpur.

Petronas-Torings
Die Petronas-torings in April 2010

Geskiedenis

Die torings is deur die Argentyns-Amerikaanse argitek César Pelli ontwerp. Hy het 'n eiesoortige styl ontwikkel om die 21ste-eeuse ikoon vir Kuala Lumpur te ontwerp. Die beplanning van die torings het op 1 Januarie 1992 begin en het toetse en simulasies vir wind en las ingesluit. Sewe jaar se bouwerk het op die oorspronklike perseel van die Selangor Turf Club gevolg, met die uitgrawings wat op 1 Maart 1993 begin het.

101°42′42″O / 3.15785°N 101.71165°O / 3.15785; 101.71165

Tags:

Kuala LumpurMaleisMaleisië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VolstruisCounter-Strike 2BosvarkCarles PuigdemontEllipstekenWatersuiweringDermpoliepKlein-KarooKonsentrasiekampWetenskaplike klassifikasieKatWelwitschiaAngolese BurgeroorlogWiskundeHibernasieInternetRina HugoVryheidsmanifesWright-broersRobbeneilandAnglisismeVeelvoudige sinKoppeltekenTermiese geleidingsvermoëOrthopteraKleurAngina pectorisRepubliek die KongoEienaamWêreldwye webAnale seksSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLys van kinderspeletjiesPoësieWoordsoortHeuningbyGeskiedenis van AfrikaansSnaarinstrumentEk is 'n Afrikaan (toespraak)VulkaanSwawelMonopolieMaatskaplike verantwoordelikheidImpakte van toerismeGemeenskapSeevlakJeuksiekteEnsiklopedieMenslike seksuele gedragNapoleon BonaparteTrappe van vergelykingStadVerkleinwoordCalviniaVolhoubare ontwikkelingAfrikaanse woordelys en spelreëlsKnieSteenkoolGewasboerdery in Suid-AfrikaNedersettingGroot GatLenteWerkloosheidKunselementeMiltMarie AntoinettePlantluisSpringbokOorstromingVerstedelikingBaälBloedsomloopstelselNag van die lang messeFacebookSekondêre sektor van die ekonomieSikloon🡆 More