Akteur Peter Robbins: Amerikaanse kinderakteur/stemakteur

Peter Robbins gebore as Louis G.

Nanasi (Los Angeles, Kalifornië,gebore 10 Augustus 1956 - Carlsbad, Kalifornië, Januarie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent A Boy Named Charlie Brown (1969). Robbins het 'n lewenslange stryd teen geestesongesteldheid gehad. Ten spyte van sy persoonlike stryd het hy getrou gebly aan Charlie Brown en het selfs 'n tatoeëermerk van Charlie Brown en Snoopy op sy arm gehad. Op 25 Januarie 2022 is dit deur Robbins se familie aangekondig dat hy gedurende die vorige week, op die ouderdom van 65, selfmoord gepleeg het.

Peter Robbins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Louis G. Nanasi
Geboorte 10 Augustus 1956 (1956-08-10) (67 jaar oud)
Sterfte Januarie 2022
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1963–1972
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1969: A Boy Named Charlie Brown

Televisiereekse

  • 1965: A Charlie Brown Christmas
  • 1966: Charlie Brown's All-Stars
  • 1966: It's the Great Pumpkin, Charlie Brown
  • 1967: You're in Love, Charlie Brown
  • 1968: He's Your Dog, Charlie Brown
  • 1968: Blondie
  • 1969: It Was a Short Summer, Charlie Brown

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Akteur Peter Robbins FilmografieAkteur Peter Robbins VerwysingsAkteur Peter Robbins Eksterne skakelsAkteur Peter Robbins10 Augustus19562022Charlie BrownJanuarieKaliforniëLos AngelesSelfmoordVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Eerste WêreldoorlogRugbyLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van kinderspeletjiesPiet ByleveldGoudRooikatSonsverduisteringKleinkolmuskeljaatkatWet op NaturellengrondPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLNAVOSkrikkeljaarMenslike penisgrootteBoet TroskieBaltimoreHorlosieAntarktikaHelm (geboorte)Antieke EgiptePeniskankerSlag van BloedrivierOrthopteraDonker materieCyril RamaphosaErfenisEstlandSleurkragWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Afrikaanse televisiereekseKunsmatige intelligensieAllergieErfenisdag (Suid-Afrika)KoöperasiestoriesGeboorteE-posOutismeJannie du ToitTierboskatReënspinnekopVlag van BangladesjGoogleSpysverteringstelselKoningRynhesseKlein vyf diereLabia (geslagsdele)WaverWayback MachineOrale seksLuiperdMarie PentzSusan CoetzerMeksikoSelfstandige naamwoordSlaapapneeSendelingposisieRenteSuurstofAnnelize van der RystWillie EsterhuizenTeologieRam (sterreteken)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaPersentasieNarkoseAfrikaanse woordelys en spelreëls🡆 More