Peter I-Eiland

Fabian von Bellingshausen het Peter I-Eiland (Noors: Peter I Øy) op 21 Januarie 1821 naby die kus van Wes-Antarktika ontdek.

Dit is genoem na die Russiese keiser Pieter I. Ola Olstad voer die eerste suksesvolle landing op 2 Februarie 1929 uit en eis die eiland vir Noorweë op. Die aanspraak is, soos alle aansprake van gebiede suid van die 60ste suidelike breedtegraad, opgeskort in terme van die Antarktiese Verdrag. Die ander Antarktiese gebied waarop Noorweë aanspraak maak is Koningin Maudland. Peter I-Eiland is die enigste Antarktiese aanspraak onder die Antarktiese Verdrag wat nie 'n sektor is nie.

Peter I-Eiland
Inheemse naam: Peter I Øy
Ligging van Peter I-Eiland
Ligging van Peter I-Eiland
Geografie

Ligging Suidelike Oseaan, Antarktika
Koördinate 68°53′S 90°34′W / 68.883°S 90.567°W / -68.883; -90.567 90°34′W / 68.883°S 90.567°W / -68.883; -90.567

Oppervlakte 156 vk km
Hoogste punt Lars Christensentoppen 1 755 m
Administrasie
Vlag van Noorweë Noorweë
Oorsese gebied Peter I-Eiland

Peter I-Eiland
Kus van die Peter I-Eiland
Peter I-Eiland
Kaart van die Peter I-Eiland

Die eiland het 'n oppervlak van 243 km² en bereik 'n hoogte van 1755 meter op Lars Christensenpiek, wat 'n vulkaan is. Dit is nie bekend of dit geblus is of nie aangesien die boonste gedeelte oënskynlik onveranderd deur gletserwerking is. Dit lê by 68° 50' Suid, 90° 35' Wes, ongeveer 450 km van die kus van Wes-Antarktika. Dit word deur pakys omring behalwe vir 'n kort tydperk in die laat somer. Dit is 95% vergletser.

Amateurradio

Die amateurradio voorvoegsel vir die eiland is 3Y, en die eiland tree af en toe op as gasheer vir DX-pedition. As een van die moeilikste entiteite om te kontak vir die gewilde DX Century Club toekenning, veroorsaak die geleenthede intense radioverkeersvlakke.

Eksterne skakels


 
Oorsese gebiede van Noorweë
Peter I-Eiland 
Bouveteiland · Jan Mayen · Koningin Maudland · Peter I-Eiland · Svalbard

Tags:

182119292 Februarie21 JanuarieAntarktiese VerdragBreedtegraadFabian von BellingshausenKoningin MaudlandNoorsNoorweëPieter I van RuslandRusland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GenadedoodSokkerOorkruipersElon MuskImpakte van toerismeSwaweldioksiedWieg van die MensdomOlimpiese SpeleSinoniemEllipstekenDemokratiese AlliansieAgtervoegselMoslemKaapstadse waterkrisis 2015-2018SuiwelprodukOrale seksHomofoonGalileo GalileiErosieSpreeuSwart nasionalismePriemgetalNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieHoenderRassismeKolorektale kankerAkademiaMynbedryf van Suid-AfrikaKoperVoorsetselPad na jou hartHernubare energieMisdaadHulpwerkwoordEkonomie van Suid-AfrikaWiskundige terminologieNatuurlike hulpbronSkrywerSteve BikoMIV/vigs in Suid-AfrikaVaginale kankerKewerPeriodieke tabelKonsentrasiekampAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWet op Bantoe-onderwysJohannes MeintjesAnilingusRookgewoonteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ReënPeach van PletzenMonumentMangelInnes en Franna BenadéKlimaatsverandering in AfrikaKlem-in-die-kaakNasionale PartyMIVBosvarkWetenskapLionel MessiArabies-Israeliese konflikKinderregteBruin menseBreinkaartAssonansieE-posSlawernyWiki CommonsSatellietfotoKalender🡆 More