Peter Henry Abrahams

Peter Henry Abrahams OIS (1919–2017) was 'n Suid-Afrikaanse romanskrywer, digter, joernalis en politieke kommentator.

Peter Henry Abrahams
Peter Henry Abrahams
Peter Henry Abrahams in 1955
Gebore(1919-03-03)3 Maart 1919
Sterf18 Januarie 2017 (op 97)
Rock Hall, Saint Andrew Parish, Jamaika
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepRomanskrywer, digter, joernalis en politieke kommentator
Bekend virThe Path of Thunder (1948)

Abrahams is op 3 Maart 1919 in Vrededorp naby Johannesburg gebore. Hy was 'n seun van 'n Ethiopiese vader en 'n kleurlingmoeder, Angelina du Plessis. Hy verlaat Suid-Afrika in 1940 en word eers 'n matroos. Daarna gaan werk hy as joernalis in Engeland, waar hy kontak met swart leiers soos Jomo Kenyatta en Kwame N'krumah maak. Hy was 'n mede-organiseerder van die PAC in Manchester in 1946.

Sy romans en kortverhale, onder meer Mine Boy, Dark Testament, The Path of Thunder, A Wreath far Udomo, A Night of Their Own en This Island Now, handel hoofsaaklik oor politieke en maatskaplike kwessies, veral rassisme. Hy het ook memoires, genaamd Tell Freedom, geskryf.

Die boek, The Path of Thunder (1948), is Abrahams se bekendste roman. Dit gaan oor die verbode liefde tussen wit en swart. Die roman is in nagenoeg dertig tale vertaal.

Abrahams het vanaf 1956 in Jamaika gewoon en is op 18 Januarie 2017 daar oorlede.

Werke

  • A black man speaks of freedom (1940), poësie
  • Dark testament (1942), kortverhale
  • Song of the city (1945)
  • Mine boy (1946), roman
  • The path of thunder (1948)
  • Wild conquest (1950)
  • Return to Goli (1953)
  • Tell freedom (1954), outobiografie
  • A wreath for Udomo (1956), roman
  • A night of their own (1965), roman
  • This island now (1966), roman
  • A new creation (1982), roman
  • A view from Coyaba (1985), roman

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Peter Henry Abrahams WerkePeter Henry Abrahams Sien ookPeter Henry Abrahams VerwysingsPeter Henry Abrahams Eksterne skakelsPeter Henry AbrahamsOrde van IkhamangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jeanette FerreiraSkrywerDistillasieMetaalVerbondsarkOrale seksOopbroninhoudPornografieHorlosieRumatiekBlomBeurtkragRamsar-vleilande in Suid-AfrikaJo BlackHamburgerMangelontstekingGrondbesoedelingWitbloedselArmoedeverligtingVarkgriepAfrikaanse TaalmonumentLewerKoorsblaarLys van myne in Suid-AfrikaWolkSkoenlapperAluminiumVloeistofMeningsverskil oor aardverwarmingSteenkoolBeesFrederik Willem de KlerkBaälAngina pectorisVolhoubare ontwikkelingDie Laaste Avondmaal (Leonardo)MiltJudaïsmeAborsieRelatiwiteitsteoriePrivaat maatskappyLys van Suid-Afrikaanse musikanteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PenisLidwoordWoestynPizzaSebraTsoenami1990DwelmmiddelTandbederfGoudkus (streek)Lodewyk XVI van FrankrykFeminismeGezina, PretoriaHeuningbyVerkleinwoordSwartbewussynsbewegingWaterbesoedelingMusieksimboleJak de PriesterDigvormSoortnaamVryheidsdagKrokodilCovid-19-pandemieKasterolieMaatskappyDramaKleurLys van kinderspeletjiesDemografie van Suid-AfrikaItaliëGesonde dieet🡆 More