Kleur Perske

Perske is 'n kleur wat gegee word aan die vaal kleur van die binnevlees van die perskevrug.

#FFE5B4

Soos die kleur appelkoos, is die kleur perske heelwat ligter as die meeste werklike perskevrugte. Dit blyk geformuleer te wees (soos die kleur appelkoos) om 'n palet van pastelkleure vir binnenshuise ontwerp te skep. Perske kan ook beskryf word as 'n baie ligte geel-pienk.

Kleur Perske
Die vlees van 'n perskevrug verteenwoordig die kleur perske

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word perske as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFE5B4
RGB-kleurmodel (255, 229, 180)
CMYK (0, 10, 29, 0)
HSV (40°, 29%, 100%)

Enkele skakerings van perske

Skakering
#FADFAD
#FFCC99
#FFCBA4
#FFDAB9
Perskegeel Perske-oranje Perske (Crayola) Pofperske
Model Koördinate Koördinate Koördinate Koördinate
Heksadesimale kode #FADFAD #FFCC99 #FFCBA4 #FFDAB9
RGB-kleurmodel (250, 223, 173) (255, 204, 153) (255, 203, 164) (255, 218, 185)
CMYK (0, 11, 31, 2) (0, 10, 35, 0) (0, 10, 33, 0) (0, 10, 29, 0)
HSV (39°, 31%, 98%) (40°, 37%, 100%) (40°, 34%, 100%) (40°, 29%, 100%)

Sien ook


Tags:

Appelkoos (kleur)KleurPerske

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waarheid-en-versoeningskommissieWatersuiweringVars waterPersJan-Willem BreureFranklin D. RooseveltPoësieArmoedeCarike KeuzenkampGreen PornoInstagramRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWes-KaapOlimpiese Somerspele 2024Hoërskool OuteniquaTasché BurgerBelastingMiddelmisbruikSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KunstenaarPastoorPornografieSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieLys van Griekse mitologiese figureSkisofrenieHenry MurrayStereotipeMartin Luther King jr.YstervarkVlekvrye staalBreingewasLionel PetersonLys van bekende Suid-AfrikanersMarkenNasionale PartyKobus LombardEreksieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SwartbewussynsbewegingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNierIsraelNelson MandelaPaasfeesLewerTafelbergHipoteseSteve BikoSelJan van TonderGodKoos du PlessisKernkragLys van lande volgens bevolkingKompasAt BothaKlein vyf diereMIVRassismeOrthopteraAfrikaanse woordelys en spelreëlsMangelontstekingCovid-19-pandemieAppel (sanger)Maatskaplike verantwoordelikheidDaggaGriekse mitologieAlliterasieKarakteriseringBonné de BodHidroëlektrisiteitAgtervoegselPolisie🡆 More