Persiese groen is 'n kleur, 'n blou skakering van groen.
#00A693 |
Persiese groen is 'n kleur wat gebruik word in pottebakkery en Persiese matte in Iran.
Ander kleure wat verband hou met Persië sluit in Persiese rooi en Persiese blou. Die kleur Persiese groen is vernoem na die groen kleur wat gebruik word in 'n paar Persiese pottebakkerye en is 'n kleurvoorstelling van die mineraal malagiet. Dit is 'n gewilde kleur in Iran omdat die groen kleur tuine, die natuur, die hemel en heiligheid simboliseer.
Die eerste opgetekende gebruik van Persiese groen as 'n kleurnaam in Engels was in 1892.
Volgens verskeie kleurskemas word Persiese groen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #00A693 |
RGB-kleurmodel | (0, 166, 147) |
CMYK | (80, 0, 22, 0) |
HSV | (135°, 75%, 60%) |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Persiese groen, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.