Pers-Vlindervis

Die pers-vlindervis (Chaetodon trifasciatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, onder andere aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Purple butterflyfish.

Pers-vlindervis
Pers-Vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Spesie:
C. trifasciatus
Binomiale naam
Chaetodon trifasciatus
Park, 1797

Identifikasie

Die vis word tot 15 cm lank. Die laer gedeeltes van die sye is liggeel tot oranje en word blou-pers agtertoe op die lyf. Daar is dowwe pers, horisontale strepe op die sye en 'n swart, vertikale streep deur die oog wat beklemtoon word deur geel en pers strepe. Die anale- en stertvinne is rooi-oranje terwyl daar 'n geel streep op die basis van die stertvin is. Die onvolwasse vissies lyk net soos die volwasse visse.

Hulle leef in beskutte koraalryke gebiede in tropiese strandmere en aflandige riwwe wat 2 tot 20 m diep is. Die visse is territoriaal van aard en leef in pare saam. Hulle vreet koraal poliepe.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Pers-Vlindervis IdentifikasiePers-Vlindervis Sien ookPers-Vlindervis BronPers-Vlindervis Eksterne skakelPers-Vlindervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrymesselaryPerdebyeEskomNemunasNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKlein-KarooSosiale mediaBruin menseLikkewaanWiskundeEwenaarAnrich HerbstIranGeslagsgelykheidToekoms van die AardeOorlogKoperVisPubiese hareMagda van BiljonWolkLourensrivierNylrivier (Suid-Afrika)PaasfeesLys van Afrikaanse skrywersNasionale VrouedagUniegebouRuan PienaarAnette EngelbrechtKaliumSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSoogdierSuid-Afrikaanse randEekhoringISO 3166-2NetbalCristiano RonaldoSaldanhaAppelIsraelSaldanhabaaiRatelBloemfonteinDansWayback MachinePseudowetenskapSuid-Afrikaanse WeermagBiodiversiteitMaanInstagramRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLiewe HeksieSpringbokkeBobby AngelReddingskakeLys van Griekse mitologiese figurePapegaaieWet op Bantoe-onderwysEkonomieWes-KaapTierBloeddrukGeestesgesondheidOseaanVoëlgriepPeach van PletzenRugby, WarwickshireOmtrek, oppervlakte en volumeErfenisVerkragtingBlaaskankerAardeBevolkingAnilingusGroepsdruk🡆 More