Perifere Senuweestelsel

Die perifere senuweestelsel is die deel van die senuweestelsel wat buite die sentrale senuweestelsel geleë is.

Dit verskaf die verbindings van en na die organe en weefsel asook die sentrale stelsel.

Perifere Senuweestelsel
Die senuweestelsel.

Die perifere senuweestelsel word volgens funksie ingedeel in die outonome en die somatiese senuweestelsel. Dit bestaan uit 31 paar rugmurgsenuwees, 12 paar harsingsenuwees, 2 splankniese senuwees wat links en regs langs die werwelkolom voorkom en hul bybehorende senuweeselle wat buite die sentrale senuweestelsel lê. Hierdie senuwees besenu onder meer spiere, organe en ledemate.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

OrgaanSentrale senuweestelselSenuweestelselWeefsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NamibiëJacques LootsAfkortingBloemfonteinLys van Griekse mitologiese figureMaanEHerfsIngrid JonkerSeksuele opwekkingKarlien van JaarsveldWillie EsterhuizenRefentse MorakePtolemeusParysRolprentSmall HandsSlag van BloedrivierRina HugoOnse VaderJohannesburgMondAppelblaarSkarlakenkoorsWiskundige terminologieDuitse perdebyBorsbeenMisdaadSatireKalenderJan van RiebeeckKoninkryk van die NederlandePofadder (slang)BakterieDiplopodaWet op NaturellengrondGerrie PretoriusTuisbladHeliosfeerAspergersindroomN.P. van Wyk LouwGrasfamilieJo BlackLionel MessiHomoniemEngelsVratBrasiliëLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameIdioomAfrikaHeupvervangingSeksualiteitProstaatkankerNamakwalandMiddeloorontstekingHelm (geboorte)Appel (sanger)ByHoofpynCarles PuigdemontWortelkanaalSteve HofmeyrGebande muishondNAVOPaasfeesEierleierKrieketDundermKruisigingMiljard🡆 More