Per Sundby

Per Sundby (* 4.

Per Sundby
mens
GeslagManlikWysig
Land van burgerskapNoorweëWysig
Gegewe naamPerWysig
Familie naamSundbyWysig
Geboortedatum4 Januarie 1926Wysig
GeboorteplekHisøyWysig
Sterfdatum22 November 2016Wysig
SterfplekOsloWysig
EggenootHilchen Thode SommerschildWysig
Beroepprofessor of medicineWysig
WerkveldPsigiatrie, social medicineWysig
WerkgewerUniversiteit van OsloWysig
Alma materUniversity of Oslo Faculty of MedicineWysig
Akademiese graadCandidate of Medicine, Doctor of MedicineWysig
Lid vanNational Insurance CourtWysig

Januarie 1926 op Hisøy, Arendal, † 22 November 2016 in Oslo) was 'n Noorse geneesheer, psigiater en professor by die Universiteit van Oslo.

Hy het in 1951 sy graad in geneeskunde aan die Universiteit van Oslo behaal. Hy was 'n spesialis in psigiatrie in 1958 by die Gaustad Hospitaal. Vanaf 1965 het Sundby by die Departement Sosiale Geneeskunde by die Universiteit van Oslo gewerk, eers as assistent-professor en toe as 'n mede-professor. Hy het 'n mediese doktorsgraad in 1967 behaal, met sy proefskrif getiteld Alkoholisme en mortaliteit. Van 1971 tot 1992 was hy professor in sosiale geneeskunde aan die Universiteit van Oslo en 'n senior dokter by die Departement Sosiale Geneeskunde by Rikshospitalet.

Sundby was van 1993 tot 2006 'n mediese regter by die Nasionale Versekeringshof.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1926201622 November4 JanuarieGeneesheerNoorweëOsloProfessorPsigiater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondbesoedelingMidde-OostePinksterCheslin KolbeDemi Lee MooreDermpoliepChristendom7de LaanVrouKatjieWinnie Madikizela-MandelaDonkieMagsverheffingWaterErektiele disfunksieGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogNedersettingBrandmondsindroomTikTokInsekAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLetterlike en figuurlike taalgebruikHindoeïsmeMenseregtedagVarkgriepVoëlRassisme in AfrikaTswanaLuiperdRoemeensWisselkoersMensMiddeloorontstekingIronieSelfoonSwartrenosterSuid-Afrikaanse InkomstediensDuitse maselsHidroëlektrisiteitJansenvilleMetafoorReënBateDie Stem van Suid-AfrikaSuikersiekteLys van Suid-Afrikaanse skrywersStollingsgesteenteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereFraktuurSpysverteringstelselSamestellende afleidingHeupvervangingZoeloeSonMenseregteUniegebouHeks van HexrivierVulkaanHeidelberg, GautengAssonansieSportKewerWapen van NamibiëKunsmatige algemene intelligensieElektrodeSeilvaartEthiopiëPad na jou hartRacheltjie de BeerGeskiedenis van kindermishandelingWater (molekuul)IoonDolfynSeekoeiKerrieJodeNoordwes🡆 More