Penisbeen

'n Penisbeen (baculum, os penis) is 'n been wat in die penis van sekere manlike soogdiere aangetref word.

Verskeie roofdiere en knaagdiere, asook enkele primate het penisbene. Die penisbeen ontbreek egter by ander soogdiere, soos buideldiere, hiëna's, haasagtiges en die mens.

Penisbeen
Os penis van 'n hond
Penisbeen
Penisbeen van 'n wasbeer

Sommige diersoorte, soos verskillende spesies galago ('n genus van nagapies), kan deur die vorm van die penisbeen van mekaar onderskei word. Die walrus het die langste penisbeen, met 'n lengte van ongeveer sestig sentimeter.

Penisbeen
Penisbeen van 'n walrus (56 cm lank)

Sien ook

Tags:

BeenBuideldierHiënaKnaagdierMensPenisPrimateRoofdierSoogdier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van medisinale kruieOseaanIsraelMelaatsheidJeuksiekteApostoliese GeloofsbelydenisSonnestelselWaar ruwe rotseOseaanbesoedelingSywurmGeslagAfrikaanse TaalmonumentPeriodieke tabelGeldVaalrivierInsekFilosofieRina HugoMoedersdagBlaar2024 Chinese Grand PrixGroot TrekSkerpioenLys van Kaapstad se voorstedeMobutu Sese SekoKunsBreinEngelsWilna SnymanVakbondMensNuwe TestamentIranKaapstadKindermishandelingRooikatDonderstormRassismeBloemfonteinNasionalismeKakiebosTobie CronjéMateriaalKaren MeiringBobby AngelHidroëlektrisiteitSeksVaste stofStaatstoelaeWaarheid-en-versoeningskommissieHeuningbyIgtiologieSlawernyWielewaalOorlogSeksuele stimulasieAuschwitz-konsentrasiekampPornografiese akteurKindersiektesBipolêre gemoedsteuringKernkragFrankrykOnderwys in Suid-AfrikaOvulasieToekoms van die AardeDroomBynierKommunismeBoer Soek 'n VrouRandall WicombJo BlackNkosi Sikelel' iAfrikaNeologismeChristendom🡆 More