Pelsrob

Pelsrobbe verteenwoordig een van twee afsonderlike groepe soogdiere wat robbe genoem word.

Beide pelsrobbe en die egte-robbe is lede van die Pinnipedia, wat gewoonlik as 'n suborde van die orde Carnivora gesien word, maar soms as 'n onafhanklike orde. Die pelsrobbe behou egter soos hulle familiegenote, die seeleeus, tot 'n mate die vermoë om op land te loop aangesien hulle agterste ledemate vorentoe onder die liggaam gebring kan word om die dier se liggaam te dra. Dit behou ook klein, maar sigbare ore.

Pelsrobbe
Pelsrob
Suidelike Pelsrob
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Otariidae
Subfamilie:
Arctocephalinae

Gray, 1837
Genera

Callorhinus
Arctocephalus

Taksonomie

Die pelsrobbe en seeleeus verteenwoordig as 'n groep die familie Otariidae, en word die lopende robbe genoem om hulle te onderskei van die oorlose egte-robbe van die familie Phocidae. Die pelsrobbe, op hulle eie, verteenwoordig die Arctocephalinae subfamilie.

  • Suborde Pinnipedia
  • Familie Otariidae
    • Subfamilie Arctocephalinae
      • Noordelike pelsrob, Callorhinus ursinus
      • Antarktiese pelsrob, Arctocephalus gazella
      • Guadalupe-pelsrob, Arctocephalus townsendi
      • Juan Fernández-pelsrob, Arctocephalus philippii
      • Galápagos-pelsrob, Arctocephalus galapagoensis
      • Suidelike pelsrob – Australiese pelsrob (Arctocephalus pusillus doriferus) en Kaapse pelsrob (Arctocephalus pusillus pusillus)
      • Nieu-Seelandse pelsrob, Arctocephalus forsteri
      • Subantarktiese pelsrob, Arctocephalus tropicalis
      • Suid-Amerikaanse pelsrob, Arctocephalus australis
    • Subfamilie Otariinae: seeleeus
  • Familie Phocidae: egte robbe
  • Familie Odobenidae: Walrus

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerLionel MessiWetenskaplike klassifikasieBruin menseVulkanismeHomofoonOlimpiese Somerspele 2024Geskiedenis van Suid-AfrikaParkinson se siekteSteenkoolGreen PornoErosietipesNylrivier (Suid-Afrika)GodKhoikhoiHarry PotterVreesDuitslandRugby, WarwickshireKarakteriseringKameelperdPaddaHeelgetalLys van landeRobbie WesselsIvan ZimmermannBeenbreuke en ontwrigtingsSaldanhabaaiMenstruasieMolekuulNatuurbewaringAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMarkenSigaretProstaatkankerHarry KerrArgitektuurShakaVoedingOnderwysSophie SchollSamestellingBuffelMetamfetamienWikiquoteAppel (sanger)Refentse MorakeRenosterWiskundige terminologieVaalrivierNierversakingNuwe TestamentModeontwerpYouTubeLandbouKonjunktivitisLewerChemiese verbindingHipoteseReg tot ‘n gesonde omgewingAnette EngelbrechtToestand van materieJagluiperdPriemgetalKlimaatsverandering in AfrikaStilleweWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBTWWiskundeVerkoueIsraelPerdebyeRina HugoApostoliese GeloofsbelydenisBreinPersoonlikheid🡆 More