Peloponnesos: Groot skiereiland en geografiese streek in suidelike Griekeland

Die Peloponnesos (Grieks: Πελοπόννησος, Pelopónnisos) is 'n groot skiereiland (tegnies 'n eiland sedert die konstruksie van die Korinthiese kanaal in 1893) wat die streek van die Griekse vasteland suid van die Golf van Korinthe omvat.

Tydens die laat Middeleeue en die Ottomaanse era, het die skiereiland bekend gestaan as die Morea (Grieks: Μωρέας), volksmond Μωριάς), 'n naam wat soms steeds in gebruik is.

Peloponnesos: Groot skiereiland en geografiese streek in suidelike Griekeland

Die skiereiland is onderverdeel in drie diskrete periferieë van moderne Griekeland: die oorgrote en suid-westelike deel daarvan word uitgemaak deur die Peloponnese periferie, terwyl ander dele aan die Wes-Griekse periferie en Attiese periferie behoort.

Tags:

EilandGriekelandGrieksMiddeleeueMoreaOttomaanse GriekelandSkiereiland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlastiekSamespanningSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGamelanStadGeskiedenis van AfrikaansSuid-EuropaRacheltjie de BeerBrasiliëKoorsSpringbokRuslandSeptimius AwardsWoordsoortDemokratiese Republiek die KongoMaatskappyLys van politieke partye in Suid-AfrikaGroot Trek22 AprilHelpmekaar-kollegeKoue OorlogEugenetikaMaagsweerGasRob HersovMynbedryf van Suid-AfrikaBeroerteJazzChristiane JaccottetRobbeneiland23 AprilDepressie (gemoedstoestand)Grondwet van Suid-AfrikaBybelMiltVoedingMassaGeldVierkantswortelGeweldLabia (geslagsdele)NierStikstofKarooLetterkundeTylaPlaattektoniekIngenieursweseGalileo GalileiVoortrekkermonumentIronieTatoeëermerkIslamitiese StaatOrthopteraSuurstofPropagandaCarike KeuzenkampShakaEufemismeWetenskapLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHaelKweekhuisgasLE-posMiddeloorontstekingDrakensbergeSowjetunieReg tot ‘n gesonde omgewingOorstromingInternetWitbloedselKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKunselementeKrugerwildtuinGoogle🡆 More