Witpelikaan

Die Witpelikaan is 'n voël in die pelikaanfamilie.

Dit broei in moerasse en vlak mere. Die boomnes is 'n rowwe hoop van plantmateriaal.

Witpelikaan
Witpelikaan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. onocrotalus
Binomiale naam
Pelecanus onocrotalus
Linnaeus, 1758
Witpelikaan
'n Witpelikaan by Polokwane, Limpopo. Foto: Leonie Kellermann
Witpelikaan
Eier van Pelecanus onocrotalus

Identifikasie

Die Witpelikaan is 'n algemene, gelokaliseerde standvoël. In nie-broeidrag word volwassenes aan hul spierwit voorkoms en grootte van kleinpelikaan, (Pelecanus rufescens), onderskei; die snawel is liggeel en pienk; díe keelsak en pote is geel. In vlug is die vlerke wit van onder, wat by die swart vlugvere afsteek. In broeidrag toon volwassenes 'n pienk blos oor die liggaam, met 'n geel vlek op die bo-bors; die bo-mandibel is steeds pienk en grys en díe keelsak is geel; die pote is pienk. 'n Onvolwassene se kop en nek is donkerig (en word al hoe ligter), sy stert en vlerke is donker-bruin en sy onderkant is gelerig. Ongeveer 1,6 m tot 1,8 m lank, met 'n vlerkspan van ongeveer 2,8 m. Onvolwasse voëls is grys met donker vlugvere. Meer as 50% van die voëls broei in die Donau-delta. Hulle migreer oor kort afstande en oorwinter in Noordoos-Afrika. In vlug is dit 'n grasieuse voël wat sy nek agtertoe hou, soos dié van 'n reier.

Habitat

Die voëls hou in swerms op eilande langs die kus (insluitend mensgemaakte guano-eilande), by riviermondings, baaie, strandmere en soms by groot damme en moerasse. Die boomnes bestaan uit 'n slordige hoop blare.

Verspreiding

Kom voor vanaf Suidoos-Europa en Asië, asook plek-plek algemeen in die omgewing van Kaapstad, by Walvisbaai en Swakopmund in Namibië en in Noord-Botswana, St. Lucia-meer en Mosambiek.

Ander name

  • Engels: White Pelican
  • Wetenskaplike naam: Pelecanus onocrotalus

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Witpelikaan IdentifikasieWitpelikaan HabitatWitpelikaan VerspreidingWitpelikaan Ander nameWitpelikaan Sien ookWitpelikaan BronnelysWitpelikaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan BloukaasVerenigde State van AmerikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLatynLys van indringerplante in Suid-AfrikaDiarreePaasfeesKindermishandelingAborsie in Suid-AfrikaNierBayer 04 LeverkusenVergelykings (taalkunde)GeldVloeistofJak de PriesterSelfmoordBobbejaanAfrican Movement CongressEkostelselAfrikaanse woordelys en spelreëlsShakaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WynVersamelnaamMangelontstekingLys van ingelyfde NG gemeentesNarsistiese persoonlikheidsteuringVlekvrye staalFilippyneEkonomie van Suid-AfrikaNoag se arkPad na jou hartPaarl GimnasiumVoornaamwoordLys van Griekse mitologiese figureMiddelburg, Oos-KaapTjelloCristiano RonaldoErektiele disfunksieKunsmatige intelligensieLys van Islamitiese feeste en herdenkingsDulcie van den BerghPoolsTrappe van vergelykingMosesKlein vyf diereBiodiversiteitDirekte en Indirekte redeElandréKarakteriseringDinosourusChristendomTandbederfWetenskaplike klassifikasieHondsdolheidPuberteitAnette EngelbrechtBoelieryKoppeltekenBeeldspraakIndiëSelfvertrouePierre GaslyKankerPersoon (taalkunde)SkoenlapperOnbemande vliegtuigNierversakingDiepaartrombosePresident van Suid-AfrikaNiemetaalKorrupsieApokriewe boekeToestand van materieSelfbeeldGewone tortelduifSuid-Afrikaanse rand🡆 More