Die pelagiese sone is die deel van die oop see of oseaan wat nie naby die kus of bodem is nie.
Die woord is afgelei van die Griekse woord, "πέλαγος" (pélagos), wat rofweg as "see" vertaal kan word, maar meer akkuraat oop of diep see beteken.
Die pelagiese sone word in die volgende subsones opgedeel:
Die laaste drie sones is soortgelyk in karakter, en mariene-bioloë groepeer hulle, of die laaste twee, soms saam as 'n enkele sone. Sommige definieer die hadalpelagiese sone as waters wat dieper as 6000 meter is, hetsy in 'n skeur of nie.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Pelagiese sone, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.