Peléaanse Uitbarsting

'n Peléaanse uitbarsting is 'n soort vulkaanuitbarsting met vloeitrae magma, gewoonlik van rioliet of andesiet.

Hulle deel eienskappe met Pliniese uitbarstings.

Peléaanse Uitbarsting
'n Peléaanse uitbarsting: 1. aspluim, 2. neerstorting van vulkaanas, 3. lawakoepel of -naald, 4. vulkaanbom, 5. piroklastiese stroom, 6. lae lawa en as, 7. stratum, 8. magmabuis, 9. magmakamer, 10. intrusiegang

Beskrywing

Die belangrikste eienskap van 'n Peléaanse uitbarsting is die teenwoordigheid van 'n gloeiende asstorting, wat 'n piroklastiese stroom genoem word. Nog 'n kenmerk is die vorming van 'n lawakoepel. Kort strome as of die skepping van puimsteenkeëls kan ook voorkom.

Die aanvanklike fases van die uitbarsting word gekenmerk deur piroklastiese strome. Die tefradeposito's is kleiner as by die ooreenkomstige Pliniese of Vulcano-uitbarstings. Die vloeitrae magma vorm dan 'n steil lawakoepel of lawanaald in die vulkaan se opening. Die koepel kan later ineenstort, en dit lei tot strome as en warm blokke. Die uitbarstingsiklus word gewoonlik binne 'n paar jaar voltooi, maar kan dekades duur, soos in die geval met Santiaguito.

Die uitbarsting van die berg Pelée in 1902 (VEI-4) is die eerste geval van 'n Peléaanse uitbarsting, wat na dié berg genoem is.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Peléaanse Uitbarsting  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Peléaanse Uitbarsting BeskrywingPeléaanse Uitbarsting Sien ookPeléaanse Uitbarsting VerwysingsPeléaanse Uitbarsting SkakelsPeléaanse UitbarstingAndesietMagmaPliniese uitbarstingViskositeitVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersamelnaamAborsieVerbondsarkLeestekenStaalWoordeskatRookgewoonteSeegolfAnilingusBevolkingDwelmmiddelHibernasieWinterKaartKoolstofdioksiedPornografiese subgenresStadSeksposisieMoslemParasitiese siektesGroot vyfDriehoekPaasfeesAsiëBestuiwingLys van Afrikaanse skrywersFilistyneBoelieryStudievaardighedeDuitslandRooikatMane van GalileiMenseregtedagAngssteuringHemelvaartsdagJo BlackLongontstekingProteaRobbeneilandMartin Luther King jr.MantisMarie AntoinetteNoag se arkWerkwoordKnieHipoteseGemeenskapsorganisasieGautengOnderhandelinge om apartheid te beëindigRugbyPad na jou hartBlaarOrale seksInentingNederlandsGordelroosKrieketKaapse VlakteIngrid JonkerBek-en-klouseerSwangerskapOogproblemeBateMetaalGriepFeminismeGeloftedagVloeistofDriedimensioneelVoorsetselKaapse florarykDrakensbergePersoonlike voornaamwoordToekoms van die Aarde🡆 More