Pekingmens

Die Pekingmens (Homo erectus pekinensis) is 'n groep fossiele van die uitgestorwe menssoort Homo erectus, oorspronklik beskryf onder die naam Sinanthropus pekinensis.

Pekingmens
'n Beeld van die fossiel.

Algemene naam Pekingmens
Katalogusnommer PMU M3550, K11337: 3, ens.
Spesie Homo erectus pekinensis
Ouderdom 780 000 - 230 000
Plek ontdek Naby Peking, China
Datum ontdek 1923-1927
Ontdek deur Johan Gunnar Andersson

Die vondste is tussen 1923 en 1927 gedoen deur die Sweedse argeoloog Johan Gunnar Andersson tydens opgrawings by Zhoukoudian in die omgewing van Peking, China. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is die fossiele, waaronder 'n holotipe, verskeep om dit teen oorlogshandelinge te beskerm. Die fossiele is per trein van Zhoukoudian af vervoer en het daarna spoorloos verdwyn. Een teorie is dat die materiaal verlore geraak het tydens die skeepsvervoer daarvan toe die skip deur 'n torpedo aangeval is.

Die fossiele is voorheen op tussen 250 000 en 400 000 jaar oud gedateer. Nuwe ondersoeke in 2009 van die vondsligging lewer egter 'n ouderdom van sowat 750 000 jaar op.

Verwysings

Tags:

Homo erectus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)RooikatTamatieMisdaadromanRegeringSuid-Afrikaanse randChemiese verbindingBoelieryHindoeïsmeIngenieursweseHulpwerkwoordPerdebyeWaarheid-en-versoeningskommissieKaaps-Hollandse stylGreen PornoDaggaKrygkorKultuurByTweede VryheidsoorlogWithaaiNasionale PartyGroepsdrukPrivaat maatskappyHokkieGeslagsgelykheidOranjerivierVarkVerkleurmannetjieParasitiese siektesBeaufortskaalSenuweestelselLugbesoedelingGalileo GalileiBlomMoslemKaapstadGroot GatNoord-KaapGawes van die Heilige GeesKleurSkrywerHeuningbySeksueel oordraagbare infeksieTegnologieGestremdheidWoordFamilie (verwantskap)Septimius AwardsNedersettingWetenskapKolorektale kankerMiltErektiele disfunksieWet op BevolkingsregistrasieNatuurbewaringAfrikaSublimasieHibernasiePizzaPankreasMonoloogStadHoenderAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDeelwoordYstertydperkIngrid JonkerVermenigvuldigingNazi-DuitslandAnilingusEienaamMaroela MediaSwartDemografie van Suid-Afrika🡆 More