Treurbruidsbos

Die treurbruidsbos (Pavetta lanceolata) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Knysna tot in die Lebomboberge.

Dit is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Die boom groei in sandgrond en die blare is ellipties, buigbaar, donkergroen aan die bokant en dofgroen aan die onderkant. Daar is knoppies en holtes op die blare.

Treurbruidsbos
Treurbruidsbos
Treurbruidsbos
Vrugte van 'n Treurbruidsbos in Roodepoort
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Pavetta
Spesie:
P. lanceolata
Binomiale naam
Pavetta lanceolata
Eckl., (1830)
Sinonieme
  • Ixora lanceolata (Eckl.) Kuntze
  • Pavetta alexandrae Bremek.
  • Pavetta opaca Bremek.
  • Pavetta tristis Bremek.

Die boom se FSA-nommer is 718.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Treurbruidsbos Sien ookTreurbruidsbos VerwysingsTreurbruidsbos BronneTreurbruidsbos Eksterne skakelsTreurbruidsbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeRosa ParksMobutu Sese SekoHartaanvalKinderregteVergelykings (taalkunde)MiddeloorontstekingNederlandsBloedsomloopstelselVervoerBosvarkMusieksimboleDemokratiese AlliansieWikiquoteMotorvoertuigWaterbesoedelingEk is 'n Afrikaan (toespraak)Kaapse VlakteNag van die lang messeSydneyFrankrykOu Apostoliese KerkMeervoudBek-en-klouseerKarakteriseringWoordeskatDriehoekWelwitschiaToerismeSokkerEskomNedersettingLys van myne in Suid-AfrikaErosieSosiale mediaRookgewoonteElandréImmunologiePerdebyeRepubliek die KongoYsterVingerseksGriepSikloonSuurstofPseudowetenskapSpreeuLieweheersbesieMeningsverskil oor aardverwarmingSamestellingSwaweldioksiedGreen PornoPussy RiotRonelda KamferPankreasKonsentrasiekampVermenigvuldigingLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierAssonansieMiddelmisbruikKlimaatsverandering in AfrikaGalileo GalileiVars waterSpinnekopEmfiseemLys van politieke partye in Suid-AfrikaSendelingposisieSelfvertroueStudievaardighedeVerantwoordelikheidGeskiedenis van Suid-AfrikaKaaps-Hollandse stylAnti-inflammatoriese middelSinoniemBorskankerKaliumThe Cranberries🡆 More