Paul L. Smith: Amerikaanse akteur

Paul L.

Smith was 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy was veral bekend vir sy rol in Popeye (1980).

Paul L. Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Smith in 1973

Geboortenaam Paul Lawrence Smith
Geboorte 24 Junie 1951
Everett, Massachusetts
Sterfte 25 April 2012
Ra'anana, Israel
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Akteur, komediant
Aktiewe jare 1963–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografie

Paul Lawrence Smith is op 24 Junie 1936 in Everett, Massachusetts in die Verenigde State van Amerika gebore. Hy werk aanvanklik as 'n uitsmyter (bouncer) en lyfwag voordat hy in die rolprentbedryf beland. Hy het 'n swart gordel in taekwondo.

Smith speel meestal die rol van groot ouens en skurke in films, soos die rol van Bluto in Popeye. Hy het 'n opvallende baard.

In 2006 emigreer hy na Israel en neem die naam Adam Eden aan. Hy is op 25 April 2012 by sy huis in Ra'anana, Israel oorlede.

Filmografie

Van sy noemenswaardige rolprente:

  • Popeye (1980)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Paul L. Smith BiografiePaul L. Smith FilmografiePaul L. Smith VerwysingsPaul L. Smith Eksterne skakelsPaul L. SmithAmerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Landbou in Suid-AfrikaWikimedia-stigtingBreinGriepSpysverteringstelselSpelerposisies in rugbyStilleweKultuurInflasieRenosterSeekoeiPersSeksuele opwekkingWaterpokkiesVolhoubaarheidWerkloosheidMisdaadSuiwelprodukKimberleyNierversakingVingerseksAluminiumKonflik (proses)ProteïenDiatomiese molekuulAborsieChristendomIndustriële RevolusieGoudDeelwoordRieldansKoppeltekenAgtervoegselKindermishandelingBorskankerVerenigde State van AmerikaEnkelvoudige sinReg tot ‘n gesonde omgewingWêreld- Ekonomiese ForumDoelwitNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMaroela MediaKunselementeWeer (meteorologie)WaterbesoedelingIngrid JonkerJeuksiekteKommunismeSuid-Afrikaanse randVars waterStam (taalkunde)OligopolieHemelvaartSteenkoolKanadaTolla van der MerweFossielbrandstofRassismeFotosinteseSuid-Europa22 AprilPeriodieke tabelKolorektale kankerInfeksieChemiese verbindingLys van kinderspeletjiesRooikatDonkiePornografieItaliëPaddaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Soweto-opstandJan van TonderImpakte van toerismeWolk🡆 More