Paul Belmondo

Paul Alexandre Belmondo (gebore op 23 April 1963) is 'n Franse Formule Een renjaer wat vir die March en Pacific Racing spanne gejaag het.

Hy is gebore in Boulogne-Billancourt, Hauts-de-Seine as die seun van die akteur Jean-Paul Belmondo. Hy is die kleinseun van die beeldhouer Paul Belmondo. Rondom 1981 het Paul bekendheid verwerf vanweë sy verhouding met Prinses Stéphanie van Monaco.

Paul Belmondo
Belmondo in Julie 2013

Persoonlike lewe

Belmondo is in 1990 getroud met Luana Tenca (gebore in Rome op 18 Maart 1971). Luana Belmondo is 'n voormalige model wat nou 'n TV-sjef en omroeper is. Hulle het 3 kinders.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

196323 AprilAkteurBeeldhouerFormule EenHauts-de-SeineJean-Paul BelmondoPaul Belmondo (beeldhouer)Prinses Stéphanie van Monaco

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkrikkeljaarPolisieRugbyProstaatkankerDinosourusMadison IvyArabiesIngrid JonkerHeilige SaterdagBasisinkomsteDoziPornografiese subgenresAntarktikaAppendiksEikelEoraptorBateThabo MbekiGeslagGewone drolpeerOntkiemingKruisigingLiewe HeksiePeach van PletzenGawes van die Heilige GeesMenstruasieAnglo-BoereoorlogJoodse kalenderGNU-lisensie vir vrye dokumentasieVarkGodsdiensKunsmatige intelligensieBoet TroskieOpgestopte speelgoedJapanInternetMarsAntoniemEAsmaWladimir PoetinMuishondOorlog in Soedan (sedert 2023)HemelvaartsdagNarsistiese persoonlikheidsteuringOopbroninhoudRina HugoSiberiëSarah Rose KarrEstlandPlae van EgipteHoërskool NoordheuwelJodePaarl GimnasiumLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaErnst Otto FischerIranLiefdeKangaroePG du PlessisOrgasme26 MaartAasblomStrandbeestKuberkrakerSteve HofmeyrLiesbreukKolitisVrouLimfvatstelselStaat PalestinaAdolf HitlerKolorektale kanker🡆 More