Kunstenaar Patrick Hughes

Patrick Hughes (* 20 Oktober 1939 in Birmingham, Engeland) is 'n Britse kunstenaar wat hom veral met optiese en visuele illusies, die wetenskap van waarneming en die karakter van kunstenaarsvoorstellings besig hou.

Hughes, wat 'n graad by die Graham Day-kollege in Leeds verwerf en vervolgens 'n tyd lank as dosent aan die Leeds-kunskollege werksaam was voordat hy vir 'n loopbaan as kunstenaar gekies het, het baie van sy werke vanuit 'n omgekeerde perspektief (reverspective) geskep - as optiese illusies op 'n driedimensionele oppervlak waarby juis dié dele van 'n beeld, wat fisies die naaste lê, vir die waarnemer lyk asof hulle veraf is.

Kunstenaar Patrick Hughes
Patrick Hughes: Vanishing Venice

Die eerste uitstalling van Hughes se werke is in 1961 gereël. Drie jaar later het Sticking-out Room, sy eerste reverspective, ontstaan. Sedert 1970 word sy werke in samewerking met die kunsgalery Angela Flowers Gallery (tans Flowers Gallery) vertoon. Hughes het drie boeke oor die visuele en verbale retoriek van die paradoks en die oksimoron geskryf en saamgestel.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

193920 OktoberBirminghamEngelandVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LandbouMusieksimboleKeelseerDesmond TutuMetaalnywerheidAfrikaanse WikipediaDuitslandToerismePenisMIVKoos du PlessisInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWortelTandbederfAssonansieLys van Afrikaanse rolprenteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BrandmondsindroomKoppeltekenDigterGawes van die Heilige GeesLys van Griekse mitologiese figureEugenetikaBeesCovid-19-pandemieVars waterHorlosieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAkteurMensErfenisOranjerivierQuebecRassismeLetterkundeWoordsoortVigsSkisofrenieMierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalParoniemIranse aanval op Israel in 2024Angolese BurgeroorlogVratOutismeImpakte van toerismeDiskriminasieHage GeingobRobert SobukweJode in Suid-AfrikaPerdAnale seksDwelmmiddelKaapstadse waterkrisis 2015-2018KlereGerda SteynNatuurrampMary WalkerDepressie (gemoedstoestand)Suid-Afrikaanse InkomstediensVier temperamenteHentaiLeierNederduitsch Hervormde KerkMigrasie van voëlsDermpoliepGroot TrekUnie van Suid-AfrikaGeskiedenis van kindermishandelingSintetiese veselsSendelingposisieDie ballade van Robbie de WeeCeresEkonomie van Suid-AfrikaAborsieRosa Parks🡆 More