Patriargie

Patriargie is 'n sosiale stelsel waarin mans basiese mag beklee en oorheers in rolle van politieke leierskap, morele gesag, sosiale voorreg en beheer van eiendom.

In die gesin se domein hou vaders of vaderfigure gesag oor vroue en kinders. Sommige patriargale samelewings is ook patrilineal, wat beteken dat eiendom en titel deur die manlike afkoms geërf word.

"Patriargie" beteken letterlik "die heerskap van die vader" en is afgelei van die Griekse πατριάρχης (patriarkhēs), "vader van 'n ras" of "hoof van 'n ras, patriarg", wat 'n samestelling is van πατριά (patria), "geslag, afkoms" (van πατήρ patēr, "vader") en ἄρχω (arkhō), "Ek heers".

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EiendomErfenisGesinKindManVaderVrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlekvrye staalNatuurbewaringJohannesburgLenteKaapstadHernubare energieKindermishandelingWoestynKolorektale kankerAfro-AmerikanersJacques LootsOlimpiese SpeleDramaLyfstraf in skoleVrystaatOogLys van elemente volgens simboolBlack SashGeldManie LibbokKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRooibokDialoog in fiksieAfrikaanse woordelys en spelreëlsArthur GrumiauxTolla van der MerweRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalAtlantis, Wes-KaapKrokodilMielieMuskietOseaanOlimpiese SomerspeleFiela se kindWolfBloemfonteinMonopolieAnilingusPinksterJeugdagDricus du PlessisLettergreepOranjerivierGeslagsgelykheidCorioliskragDikdermLionel MessiLys van myne in Suid-AfrikaEeuNeonDrakensbergeMisdaadOrthopteraBorsGroepsdrukTelefoonEufemismeGevolge van aardverwarming op oseaneKaliumBoelierySamestellende afleidingTuberkuloseLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van landeJazzFanie ViljoenKostuumsRumatiekBateGeografie van Suid-AfrikaDuitsSkaakGordelroosPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaC. Louis Leipoldt🡆 More