Patriarg Joachim Van Moskou

Joachim (Russies: Иоаким, Ioakim; 1620 – 17 Maart 1690) was die negende Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland.

Hy was ’n teenstander van die skeuring in die Russies-Ortodokse Kerk en ’n stigter van die Slawies-Grieks-Latynse Akademie.

Patriarg Joachim
Patriarg Joachim Van Moskou
Kerk Russies-Ortodokse Kerk
Setel Moskou
Russies Иоаким
Kerkampte
Voorganger Patriarg Pitirim
Opvolger Patriarg Adriaan
Persoonlike besonderhede
Geboortenaam   Iwan Petrowitsj Sawelof
(Иван Петрович Савелов)
Gebore 1620
Geboorteplek Sibkowo, Russiese Keiserryk
Oorlede 17 Maart 1690
Sterfteplek Moskou
Nasionaliteit Russies
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Hy is gebore as Iwan Petrowitsj Sawelof (Иван Петрович Савелов) en was van adellike afkoms. Nadat sy gesin in 1654 in ’n epidemie dood is, het hy ’n monnik geword.

In 1664 het Joachim die ab van die Tsjoedof-klooster in die Moskouse Kremlin geword en in 1672 aartsbiskop van Weliki Nowgorod. Hy is op 26 Julie 1674 tot patriarg verkies ná die dood van patriarg Pitirim. Hoewel Joachim deelgeneem het aan die afsetting van patriarg Nikon, het hy Nikon se beleidsrigtings jeens die Ougelowiges voortgesit.

Verwysings

Eksterne skakels

}

Tags:

MoskouRuslandRussiesRussies-Ortodokse Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonSpelerposisies in rugbyNaaldekokerWoordsoortKarooPizzaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLieweheersbesieRepubliek die KongoParasitiese siektesSwangerskapWaterbesparing in Suid-AfrikaGezina, PretoriaNasionale VrouedagDierMalariaGeestesteuringLionel MessiVerkleurmannetjieHartversakingWoordRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MierMantisMenslike seksuele gedragYstertydperkSelfkonsepWêreld- Ekonomiese ForumTatoeëermerkAkuutAnilingusVaginale kankerAardverwarmingSkrywerGrondJakkalsApartheidAngina pectorisAarde se atmosfeerWerkloosheidAbsolute monargieKinderregteKoorsGrondwet van Suid-AfrikaDokterLys van Afrikaanse rolprenteJan van RiebeeckDesimale breukeWolkSkoenlapperMuskietGeslagSendelingposisieTuisbladUnited Democratic FrontLongKoedoeInvloed van vigs op die ekonomieDikdermJavaScriptKolitisOos-KaapMaagKaapse florarykAtoomAfrikaanse TaalmonumentInsekBeurtkragByWorcesterHibernasieRumatiekSharpeville-slagtingVulkaanJeuksiekteRooikatEngels🡆 More