Patriarg Aleksi Ii Van Moskou

Aleksi II of gelatiniseer Alexius II (Russies: Алексий II; Tallinn, Estland, 23 Februarie 1929 – Peredelkino, 5 Desember 2008) was van 10 Junie 1990 tot 5 Desember 2008 patriarg van Moskou en die hele Rusland.

Hy het patriarg Pimen opgevolg.

Patriarg Aleksi II
Patriarg Aleksi Ii Van Moskou
Kerk Russies-Ortodokse Kerk
Setel Moskou
Termyn 10 Junie 19905 Desember 2008
Russies Алексий II
Kerkampte
Priester 17 April 1950
Biskop 3 September 1961
Voorganger Patriarg Pimen
Opvolger Patriarg Kirill
Persoonlike besonderhede
Geboortenaam   Alexey Mikhailovich Ridiger
Gebore (1929-02-23)23 Februarie 1929
Geboorteplek Tallinn, Estland
Oorlede 05 Desember 2008 (op 79)
Sterfteplek Peredelkino, Rusland
Nasionaliteit Esties
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Hy is gebore as Aleksei Michailowitsj Ridiger (Алексей Михайлович Ридигер) as die seun van die Russies-Ortodokse priester Michail Aleksandrowitsj Ridiger en sy vrou, Jelena Iosifowna Pisarewa.

Hy het in 1950 ’n priester geword, in 1961 ’n biskop met die naam Aleksi, in 1964 ’n aartsbiskop en in 1968 metropoliet toe hy net 39 jaar oud was.

Op 10 Junie 1990 is hy verkies tot die Russies-Ortodokse Kerk se patriarg van Moskou en die hele Rusland. Ná die verbrokkeling van die Sowjetunie het die Kerk sterk onder hom gegroei.

Hy het in die laaste paar jaar van sy lewe aan hartkwale gely. Hy is op 5 Desember 2008 op 79-jarige leeftyd oorlede en is opgevolg deur patriarg Kirill, eers as locum tenens van 6 Desember van daardie jaar af en toe patriarg van 1 Februarie 2009 af.

Eksterne skakels

Tags:

EstlandPatriarg Pimen van MoskouRussiesTallinn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NommertekenKolonoskopieHoenderSoogdierKinkhoesKalsiumLuiperdNiersteenLyfstraf in skoleVerkragtingKolitisBladwisselendWapen van NamibiëSomerTolla van der MerwePerdSeptimius AwardsKrokodilRivierLidwoordResensieKappie (skryfteken)Appel (sanger)VakbondPad na jou hartWinterMetaalInflasieFabelBosbokSeksDiarreeLewerBruin huisslangKlimaatveranderingLondenCradock-4BloutongsiektePoësieWolkHaasBynierSint JorisdagEskomLongontstekingEugenetikaSoortnaamWhatsAppSelfstandige naamwoordSkaapMagneetIsraelWêreldboekedagHerfsNarsistiese persoonlikheidsteuringSwangerskapHartaanvalKlimaatGasEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPlae van EgipteMangelontstekingVlinderLetterlike en figuurlike taalgebruikCovid-19-pandemieHadedaDemokratiese Republiek die KongoAfrikanersWebwerfSeksueel oordraagbare infeksieKonjunktivitisEkonomie van Suid-AfrikaIndustriële RevolusieBedreigde spesieVerstedelikingNoord-Sotho (taal)🡆 More