Patologie

Patologie (of siekteleer) verwys na die studie van siektes.

Aangesien dit so 'n wye onderwerp verteenwoordig word patologie onderverdeel in 'n verskeidenheid van velde wat strek van molekulêre patologie tot menslike patologie.

Patologie
'n Patoloog ondersoek weefsel vir kankerselle, terwyl 'n dokter observeer.

Menslike patologie word gewoonlik opgedeel in:

  • Anatomiese patologie
    Die studie van siektes deur die makro- en mikroskopiese ondersoek van weefsels.
  • Chemiese patologie
    Hier word laboratorium-analises van biologiese materiaal gedoen en interpreteer.

Forensiese patologie fokus op die oorsaak van dood, en word gewoonlik deur middel van 'n outopsie bepaal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Siekte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TierboskatNiersteenBelgiëISBN (identifier)Desiré GardnerApostoliese GeloofsendingBoeberErica BoyerEuropaKasteel die Goeie HoopDonderstormStuitjieGeurmiddelOogproblemeBloutongsiekteHomoniemLys van Suid-Afrikaanse musikanteGemengde ekonomieWynand du ToitEmily HobhouseMusieksimboleInsekRooibokPapegaaieDachshundGrysstofWeeluisOrkaan GustavHemelvaartsdagMaagsweerGawes van die Heilige GeesNuwe TestamentRugbywêreldbeker 2023FrankrykSaharaHerfsDaggaNoord-KaapAnnelize van der RystBrandmondsindroomVolumeLeeuSterrestelselWortelkanaalSpysverteringstelselMondWoordeboek van die Afrikaanse TaalKleinkolmuskeljaatkatIndiëPalmsondagAuschwitz-konsentrasiekampAnale seksHannes van WykIndonesiëMediaWikiKlein-KarooMuggieCSSRoekelose DadeSmaakEkologieJaco du PlessisBorsklierKappie (skryfteken)AkuutJan van RiebeeckLys van kleureEkonomie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse InkomstediensVergelykings (taalkunde)Idioom🡆 More