Paterson

Paterson in 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is op die N10 nasionale pad geleë. Paterson is ongeveer 15 km suid van die Olifantskoppas en is in 1879 gestig deur John Paterson. Die hoofspoorlyn tussen Johannesburg en Port Elizabeth gaan deur Paterson. Die naaste dorpie is Alicedale.

Paterson
Die kerkgebou van die NG gemeente Paterson.
Die kerkgebou van die NG gemeente Paterson.
Paterson is in Oos-Kaap
Paterson
Paterson
Paterson Paterson se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°26′22″S 25°58′06″O / 33.43944°S 25.96833°O / -33.43944; 25.96833 25°58′06″O / 33.43944°S 25.96833°O / -33.43944; 25.96833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitSondagsriviervallei
Stigting1879
Oppervlak
 • Totaal2,6 km2 (1,0 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal230
 • Digtheid88/km2 (230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense33.9%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense22.6%
 • Swart mense41.7%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 55.0%
 • Xhosa 38.5%
 • Engels 3.9%
 • Ander 2.6%
Skakelkode042
Paterson
John Paterson.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Paterson Sien ookPaterson BronPaterson VerwysingsPaterson Eksterne skakelsPatersonAlicedaleDorpJohannesburgJohn PatersonN10 (Suid-Afrika)OlifantskoppasOos-KaapPort ElizabethSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pornografiese akteurLys van lande volgens bevolkingOntsteking (geneeskunde)MaagGrasfamilieKarakteriseringKlankverskynselsSelfstandige naamwoordOrgaanBybelTobie CronjéUniversiteit StellenboschAppelblaarMosambiekSeksBelgiëPornhubISBNSuikersiekteBateLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLabia (geslagsdele)EthiopiëCarles PuigdemontVoorhuidKlitorisSlukdermPersoonlikheidNieu-SeelandGebande muishondGrysstofMangelontstekingSerafín DengraBaardskeerder-spinnekopLandbouSterN.P. van Wyk LouwKwaZulu-NatalOraniaAfrikaSamsung GroepReënspinnekopVersamelnaamKoggelmanderJada FireHemelvaartsdagPubiese hareKruisigingMaselsPuberteitKankerNieuwoudtvilleLikkewaanLionel MessiMielieBernice WestNagapieRuslandWerwelkolomPofadder (slang)Dissipel vir wie Jesus baie lief wasLiefdeWashington, D.C.RooibokTurksvyAmalia UysKoorsHart🡆 More