Patentbrief

’n Patentbrief (Engels: letters patent) is ’n soort wettige dokument in die vorm van ’n gepubliseerde bevel deur ’n monarg, president of ander staatshoof wat gewoonlik ’n titel, reg, monopolie of status aan ’n persoon of korporasie toeken.

Dit kan onder meer gebruik word vir die skepping van korporasies of regeringsinstellings, of vir die toekenning van ’n titel of lordskap deur die Britse monarg.

Tags:

BrittanjeEngelsMonargPresident

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KartografieKaapstadPaarl GimnasiumToekoms van die AardePesachEjakulasieHaasMiltEkonomie van Suid-AfrikaBloukraanvoëlBrongitisLys van Griekse mitologiese figureSout (chemiese stof)LemoenDiskriminasieSeksKlavierMaagGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSkooluniformEtniese groepSwart menseSuid-Afrikaanse randLeonardo da VinciElandréLys van Nederlandse skildersGeskiedenis van AfrikaansDansSimon PetrusHoofstadIngenieursweseJohannesburgVryheidsdagAkwariumRumatoïede artritisOnse VaderMark (ekonomie)KindermishandelingOlifantAnneli van RooyenToestand van materieWiskundeAfrikaanse woordelys en spelreëlsYslandWeeluisNaaldekokerLenteMusiekMisdaadromanSkildklierWitbloedselGeografie van Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopAspoestertjieCristiano RonaldoErns GrundlingGianna MichaelsLarry PageVryheid van spraakAarverkalkingDialoog in fiksieSoortnaamMaagsweerRubik se kubusGoudkus (streek)ZoeloesKaartKArthur GrumiauxInligtingWitrenosterJan-Willem BreureKoolstofdioksiedHeuningbyWatersuiwering🡆 More