Patric Cilliers

Patric Cilliers (gebore op 3 Maart 1987 in Pietermaritzburg) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler.

Hy speel op stut vir die Stormers (in die Superrugbykompetisie) en vir die Westelike Provinsie in die Curriebekerreeks. Hy het al 6 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel.

Patric Cilliers Rugbyportaal
Patric Cilliers
Volle naam Patric Cilliers
Bynaam Pat
Geboortedatum 3 Maart 1987 (1987-03-03) (37 jaar oud)
Geboorteplek Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Lengte 1,86 m
Massa 113 kg
Skool Michaelhouse-kollege
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Stut
Springbokno. 835
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006-2010
2010-2012
2013-
Natal Sharks
Goue Leeus
Westelike Provinsie
51
17
14
(40)
(25)
(5)
korrek soos op 17 Augustus 2014.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2006-2010
2010-2012
2013-
Sharks
Lions
Stormers
3
28
23
(0)
(5)
(0)
korrek soos op 17 Augustus 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 0
korrek soos op 17 Augustus 2014.

Eksterne skakels

Tags:

19873 MaartCurriebekerPietermaritzburgRugbyRugbyspelerSpringbokkeStormersSuperrugbyWestelike Provinsie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RivierDuitse maselsSaartjie BaartmanIdioomDaggaDuitslandPinksterWoestynTolla van der MerweLandbou in Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumKontinentRooikatRobbeneilandHeuningby23 AprilSeisoenPad na jou hartKaliumAfro-AmerikanersKarakteriseringWortelHomoniemNarsismeJohannes MeintjesKommunikasieVlag van Suid-AfrikaSeksismeJanie du PlessisKunsmisKatVerlede tydEugenetikaKoos du PlessisDrakensbergeEtniese groepWeeluisArmoedeAardbewingGroot Muur van ChinaWayde van NiekerkPlae van EgipteRob HersovVerdampingUnited Democratic FrontMiltKunselementeKoue OorlogHemelvaartBek-en-klouseerRefentse MorakeLettergreepHipoteseRenaissanceDundermDokterWebjoernaalAfrikanersTsoenamiLugbesoedelingEmosieHokkieLandbouPropagandaAngssteuringKoorsSlawernyPlaattektoniekTydKoolstofdioksiedVryheidsdagBreinIronieBloemfonteinDirekte en Indirekte redeTropiese sikloonKunsmatige algemene intelligensie🡆 More