Pastorie

'n Pastorie (meervoud: pastorieë) is die ampswoning van 'n predikant.

Dit behoort aan die kerk en word aan 'n predikant beskikbaar gestel om in te woon.

Pastorie
Die pastorie van die NG gemeente Glen Lynden op Bedford in die Oos-Kaap.
Pastorie
Die NG gemeente Merweville se pastorie is in 1907 in gebruik geneem. Die eerste bewoners was ds. Schalk Pienaar en sy vrou, Sarie Roos, die suster van Tielman Roos en Paul Roos.

In Suid-Afrika word die erf waarop die pastorie staan van eiendomsbelasting vrygestel. Die pastorie moet egter deur 'n amptelike leraar van die gemeente bewoon word. As die pastorie verkoop of aan iemand anders as die leraar verhuur word, word dit normaal belas.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

KerkPredikant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NiersteenAnilingusGroenteEuropaKolitisKanadaVlag van Suid-AfrikaRuhan du ToitTienerLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksposisieDiamantVryheidsmanifesKommunismeE-posKlein-KarooAlkoholismeSnaarinstrumentAfrikaanse Protestantse KerkLionel MessiRina HugoBesoedelingBywoordVerkleurmannetjieAfrikaanse TaalmonumentApokriewe boekeOnbemande vliegtuigGordelroosWynMatriek in Suid-AfrikaBaardskeerder-spinnekopSpaansDiatomiese molekuulAngssteuringKrugerwildtuinKunsmatige algemene intelligensieBettie Cilliers-BarnardRooilipslangSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTweede Nuwe JaarTweede WêreldoorlogDikdermJakobEskomEwenaarRodiumSlag van BloedrivierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBelgiëMorfeemThabo MbekiNarsismeHomoseksualiteitRuteniumAngolese BurgeroorlogLetterkundeHoopStikstofDiepaartromboseJapanneesRoland GarrosEksodus (uittog)WerkloosheidAbstraksie (rekenaarwetenskap)NedersettingSeksuele penetrasieTsjeggiesHipotesePersoonlikheidOorkruipersHomoniemResensieOorstromingEkonomieRoemeensGewone breuke🡆 More