Roosspreeu

Die Roosspreeu (Pastor roseus) is 'n seldsame Palearktiese broeiende voël en swerwer wat oorwinter in Suid-Asië.

Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika, eenkeer in die Kgalagadi-oorgrenspark en die ander keer by Kasane in Noord-Botswana. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 62 – 88 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rose-coloured Starling.

Roosspreeu
Roosspreeu
Somergewaad:
Volwasse mannetjie (middle); Wyfie (onder), en onvolwasse voëls (agter)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sturnus (maar, sien teks)
Spesie:
S. roseus
Binomiale naam
Sturnus roseus
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme

Pastor roseus See text.

Roosspreeu
In Hyderabad, Indië.
Roosspreeu
Eiers
Roosspreeu
Roosspreeus trek in 'n boom saam voor sononder.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erfenisdag (Suid-Afrika)Lys van myne in Suid-AfrikaWitrenosterBeeldspraakRobbeneilandAardeBreinStam (taalkunde)SeksismeClanwilliam-sandvisWieg van die MensdomJazzDramaLys van Griekse mitologiese figureMenslike skeletProvinsies van Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaGeskiedenis van Suid-AfrikaSamestellingKommunikasieJavaScriptVulkaanEmosieGalblaasGroot GatSportMiddelmisbruikGeweldYstertydperkMieliestronkMikro-ekonomieVraag en aanbodReënspinnekopTegnologieDundermIslamitiese StaatFabelEeuRymRumatoïede artritisVierkantswortelLettergreepSout (chemiese stof)DieremishandelingBelgiëIdioomJode in Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2024Abstraksie (rekenaarwetenskap)AlkoholismeChemiese reaksieCarles PuigdemontKuberkrakerDiarreeVisAgtervoegselBevolkingsafnameGesondheidMisdaadromanSkerpioenTransatlantiese slawehandelHartaanvalRob HersovVoegwoordNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJohannes MeintjesMIVWinnie Madikizela-MandelaHamburgerRieldansVerkleurmannetjieAfrikaOrania🡆 More